Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Tos boek of enige iets op Kalahari te koop deur
HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
khadaffi + Seal6 = Kapoeffie DDD
wie is die gadaffie oomie? dit lyk as hy geld het hoekom wil hy nou hier in ons land kom hang?
Maybe het hy en ou Juju poes een of ander affair aan die go!
Het die WKJ header verander? Waars die dildo?
Fok ja Anthrax, jy's reg – en die Jägermeister is nou Red Stag. Was die Jim Beam altyd daar? Ek kan nie onthou nie..
nope jimbean was nie daar, ook nie die vodacom toring nie
Prof, byt vas. Een van die dae word die Jim Beam vervang met Steri Stumpies, en dan sing ons almal Kumbaya…