Rioting Plonkers! I suppose it gives the Teenies something to do.
Tokkie
Interzef FTW
MagtigeMuis
Ek is so innig dankbaar dat jou entoesiasme vir ons planeet onwrikbaar is. As 'n gebaar van dankbaarheid, hoop ek dat die thermonucleur missiel wat ek op 'n collision course met jou skippie geplaas het sy merk sal vind. Om die kwaliteit van ons diens te monitor, sal die hele episode opgeneem word vir opleidingsdoeleindes. Dankie dat jy vir so rukkie saamgespeel het.
Dirk Diggler Diktros
@MagtigeMuis, raas die klippe in jou kop so hard soos die klippe in myne? DDD
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments