Hoe om SA se anthem te sing

In Fokken Main Videos deur griffin13 Eiertjies

Kan jy uit die Ard van die saak nie Suid-Afrika se anthem sing nie? Deep Fried Man en Garteth Woods (wie hulle ookal mag wees) het besluit om dinge bietjie makliker te maak.

Deel met jou tjommies!

    griffinHoe om SA se anthem te sing

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Vergeleke met Ard en Ras se oornaai klink hierdie soos engeltjie-sang…

    2. jagsmoer

      dis sommer kak, check hierdie ouens se weergawe, dis baie beter : http://www.youtube.com/watch?v=Qtv4okBBwJ8 , en let veral op by Qe? asook by Train your ho's (whores) 
      daar is 'n paar original skerp prentjies hierin en pragtige sinspeling by Ard se fokop ook.
      ek het die video nou al omtrent 15 keer gekyk en ek ken nou al amper die volkslied.
      Praat later, tyd vir 'n dratie
       

    3. Maaskaas

      Ek wil net bietjie lig op die onderwerp skyn.
      Deep Fried Man is poes snaaks – Hy was wenner van die best Newcomer by hierdie jaar se eerste Comic's Choice Awards en by die Grahamstadse Kunstefees het sy one-man show mense se yskoue ballas so laat ontdooi van die lag dat hy sommer met nog 'n paar beeldjies weggestap het om in sy toilet te sit.
      Gareth Woods is 'n jong komediant wat in Durban gevestig is. Hy was onlangs hier in Gauteng vir 'n blitsbesoek, maar die hartseer ding is dat komediante van Durban maar min hierbo kom inloer. Ek dink dis omdat hulle dagga beter is as ons s'n. Hy's ook moer snaaks, so kom ons hou duimvas hy kan homself eendag weer van die couch af gelig kry.

    4. Maryna

      I r's goin' to p me pants! Dit is frikken wicket… Julle ouens is die bom hoor! Lank laas so lekker gelag… en dit regtig nodig gehad…. whahahahaha 🙂

    5. Dirk Diggler Diktros

      Heeltemal oorgaar.  Vir mense wat van hul vleis steenkool hou.  DDD

    Gooi Comment