Comments

  1. jagsmoer

    mens kan sien dis nie geniune Julius Malema nie want daar is geen spelfoute of grammar foute nie (en as daar is dan het ek hulle fokken nie gesien nie)
    bwha bhwa bhwa

  2. Knersus

    Ek kan nie besluit of die site nou weer ge-hack is, en of Juju nou finaal mal genoeg geraak het om te skryf wat ons almal al lankal fokken weet nie. Ek duik eerder, want vir een of ander rede is ek nou fokken lus vir ‘n pizza.

  3. jou ma is `n man

    what a fat fucking racist poes is he ? ? ?

  4. ettiene de coning

    fok my. wat is die naam van die ou wat die website heeltyd hack? ek skuld daai man 'n dop of ses

  5. NeelsvanPK

    -As hy dit geskryf het, is hy 'n dom, ongeletterde doos wat verdien om te sterf op 'n brandstapel.

    -As iemand dit gehack het, wel gedaan.

  6. AMOS*

    OK OK, dit was weer ons. Enigeen kan dit doen, al wat jy nodig het, is 'n paperclip en swart kokiepen. Jy het nie 'n woordeboek of taalkundige nodig nie. Dis password is altyd een van admin, password, 12345 of (nadat security opgeskerp is) Pa$$w0rd.
     
    Dink julle nie die skelm gebruik van CON-rade is 'n briljante paaseiertjie nie?
     
    Onthou die struggle is nooit verby. Masturbeerders moes lank genoeg self regkom.
     

  7. Prof. Bokdrol

    AMOS* ek sou bekommerd wees oor die ANCYL as ek jy is – hulle s'n is wel van aansienlik laer kwaliteit en nie juis hoogs bedrewe nie (ek sou skat die gemiddelde slaagpunt vir toelating is om en by Juju se houtwerkpunt?) maar die ANCYL het aansienlik meer wankers aan boord as jou waardige orgaanisasie…in orde van bedewenheid is die top 3 Juju, Floyd en hulle Webmaster…

Gooi Comment