Druk hom in die rooi

In Spec-takel deur griffin5 Eiertjies

… of miskien eerder nie?

druk hom in die rooi

Maybe eerder hierdie outjie?

kazhause pyp

Of dalk hierdie stuk kak?

mafiaspeedboat

griffinDruk hom in die rooi

Comments

  1. Jagter

    Ai jai jai, As mens daai boot se fin met die golf se kazoz kan combine gaan jy sit met die ultimate zeffer wet dream.  Ek skeam daai exhaust gaan op 'n buddy se kar gemonteer word as 'n verjaardag 'suprise'
     

  2. Vlaknaai

    Daai size kazos pype is noggal gewild onder die amerikaners met daai moerse bakkies en klein pielletjies . 

  3. niklaas

    vok nee, dai golf 0-100 seke teen een mal pace met so pyp en geel moded "autostyle rim spay" kort nou net een moerse brakpan sticker op die agter ruit en so paar steve hofmeyer tunes.. dan sal hy 100% trots suid afrikans wees

Gooi Comment