Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    So elke nou en dan – in die verre afstand – raai n man reg en is die wag die moeite werd.  Ek het alla vir n wolscooter gevra en alla het vir my n elstra wollerige outjie gestuur.  Nou verDUIKlik ek eers die naweek in.  Hoogs gemotiveer deur daai anti wat wil of nie wil met haar worshind in die rooi BMW.  DDD

  2. Jags Jannie

    Griff vir president, manne!! Poes en nog mooi poes met fokken mooi tiete daarby bly maar my dood! Ek gaan nou nie eers bodder om my rekenaar af-sit-prosedure deur te gaan nie. Fok dit! Duik al reeds soos wat ek hier tikkkkkkkkkkkkkk

  3. Anthrax

    @DDD – Allah luister! Seker omdat jy so mooi skoon lewe (Doos, Draks, Drank  Deelsaam, Deelnemend, Deeglik)

  4. peanut

    @ ADSL – agreed, that is an EPIC boob fail! Her plastic surgeon must be as squint as hell :-s
    Girls, as julle pics op die internet gaan gooi, maak ten minste net seker dat alles perky en yummy uhhmm "reg en well aligned" lyk , use it / don't use it, at least sien die ander van ons hoe om dit NIE te doen nie *grin* mans is mos super visual creatures, die spul hierbo het sommige dingetjies gemis (dalk omdat bierbrille mos vroeg op Vrydae opgesit word)
    Lyk soos 'n early 80's pic (white bikini's en tan lyne so hoog bo die heupe) die perm op haar kop hou haar seker buoyant, lmga

  5. KoppieKrap

    Agge nee. daai swembad water het chloor nodig.

  6. Prof. Bokdrol

    Die CCMA se moer! Ek gaan my poeslike butler Maandag vandag nog fire, voor sonsondergang; fok mondelinge waarskuwings en prosedure en waddefok ookal. Daar sit ek en my kollega Dr. Onk met 'n sappige glasie pinotage en die soete klanke van WAM (nee fok, GrammarNazi – dis reg gespel; nie daai twee bumdrillers WHAM nie, die een en enigste Wolfgang…) in die agtergrond en voer 'n intense diskoers oor die betekenis van die lewe, die heelal ensovoorts – sal die fokken doos mos my geleerde gas aan die kraag gryp en by die deur uit frog-march. Finishing school het ook maar fokkol vir sy maniere gedoen, die ewige kont. Onthou om julle glas warm melk en heuning so 08h00 te drink en soet te slapies voor die week se kak, né?

  7. Prof. Bokdrol

    Fokkit, what's up met die verkeer vanoggend op die highwat Jhb toe – is dit Nasionale Tailgating Dag of iets dat elke tweede kont in my boot wil parkeer? En die cruise control is aan op 130km/h so ek ry nie soos 'n krimpie nie. Dis Maandag en julle is op pad fokken werk toe mense, nie Durbs toe vir 'n seevakansie nie; slooowwwwly does it…

  8. jagsmoer

    mens naai nie die tiete nie (well, meeste van ons), who cares as hulle bietjie skeef is. Dis daai wolskoeter wat SO mooi is en genaai moet word!

  9. Dirk Diggler Diktros

    Niks fout met daai pramme nie.  Dis n optiese illusie.  n Tipe parralaksfout.  DDD

  10. Dirk Diggler Diktros

    Goed getune jagsmoer.  Legend.  Liewe jong dames – probeer verstaan asb, ons staar want ons wil paar.  Ons wil jul laat baar.   Sit nou mooi oppi sitvlak met die hakke wyd, maak solank die parra kwaad, ons is nou daar!!
    DDD

  11. Dirk Diggler Diktros

     
    @Anthrax – jy sien deur my soos n spieel tjom. DDD

  12. Dirk Diggler Diktros

    Prof, jammer om te lees van jou griewe.  Ek hoop jou dag het gou beter geword.  Dis n kak tyd van die maand, self is ek bly om by die kus te bly en nie meer te hoef Ben Schoeman elke dag heen en weer nie.  Elke dag het ek – en ek is en word oor die algemeen as n vakerige moer wat te deur die kak is om kwaad te word, maar elke dag het ek gevoel en kan n paar wolfdrolle van hoerberoerte kak. Standaardafwykings soos mense wat nie kan dryf, of nie aandag gee aan wat hul doen, soos babbel op selfoon, plooipleister aanplak ens. het my soos gese hoerberoerte gegee.  Kry vir jou n kassie Hansa, n 18-jarige blonde dame vir n butler vanaand en luister na JSB (Bach) en laat die moute die werk doen terwyl jou butler jou knope uitvryf.  Sit solank jou kristalbal reg vir n voospelling of twee mbt weddenskappe oor wie die wereldbeker gaan wen.  Ek wed die plaas…(Met die Tour de France het ons beter as gelyk gebreek..)  DDD 

  13. Vuilkak Visagie

    Daai bos maak my naar. Gilette. The best a man can get.

  14. Prof. Bokdrol

    DDD bra, ek wil bitter graag op 24 Oktober hier kom jammer sê ek was vandag 'n onpatriotiese kont, maar helaas moet jy eenvoudig jou geld op NZ sit – en moenie dat die afgelope naweek se SA 18 / NZ 5 kinderkransdans jou mislei nie, dit was hulle 3rde span en ons het steeds nie gelyk of ons 'n drie gaan druk nie (en hulle het 'n paar drieë gemis met 'n eksperimentele, onsamehangende span.) Ons enigste hoop is as NZ dalk weereens buk om die seep op te tel en Frankryk naai hulle weer onverwags soos wat nou al gewoonte is in die RWC. Maar selfs dan moet ons steeds in alle waarskynlikheid verby 2 van NZ, Frankryk, Engeland of Australië kom, wat ook met ons huidige lot 'n tall order is. Nee wat, wed maar so 100 skille op NZ, tensy 'n wonderwerk gebeur – en die fok weet, as NZ dit nie met hulle huidige spelers op hulle tuisveld kan doen nie, dan is hulle konte wat nie verdien om dit weer te wen tot 2087 op die vroegste nie…

  15. Jakes

    Maats ek wil nie nonsens praat nie, maar hierdie cherry se nipples IS lelik uit die square uit.

  16. Prof. Bokdrol

    Jakes ten minste is haar gwap mooi simmetries…

  17. Jags Jannie

    Kan ongelukkig nie wag tot Vrydag, amptelike duik tyd dit is, om te duik nie! Die pedantiese kont (met permissie Prof) gaan jag nou, fok! Aldus wees gewaarsku dat wat ookal in my pad staan soos bv. springbokke, kudus, gemsbokke en ddd (met permissie DDD) gaan ek sleg opnaai. Gaan 'n fokken  ver(ruk)like paar dae wees die! Sien julle weer Maandag

  18. Dirk Diggler Diktros

    JJ, jy moet lekker jag my blaar…Dis nou amptelik JJJ Jags Jannie Jag.  Sela

  19. Prof. Bokdrol

    Liewegoeiefokkenmoer! Sopas Ard Matthews op SuperSport beleef – kan nie besluit watter een van Ard of Ras Dumisani se pogings my 'n groter mondkots gee nie. Sal almal wat laaik van fokken dreadlocks asseblief tog net ophou om te probeer om Nkosi Sikelel' iAfrika te sing? Of om dit at the very fokken least nie ten aanskoue van die heelal te probeer sing as julle vol papegaaislaai is nie? Jassas…

  20. Eternal

    Daai ding lyk soos n tarantoela wat daar sit!!! Tat – 2

Gooi Comment