Comments

  1. Trus Bob

    Bob bob jou ma se poes!  Eet hulle, smeer hulle met botter, en waks hulle met die snot sjambok tot die mamba sy waardevolle ontlasting opbring…kom ons duik

  2. Allan Boesak Raakwys

    hulle wys hulle se wit asses ! kom ons suippppppp

  3. Dirk Diggler Diktros

    Dankie vir die diep snedige inset oor moederlike vagina.  Dis regtig raar, ooprspronglike humor.  Bring gerus nog op. DDD

  4. Allan Boesak Raakwys

    DDD , wa kan ek moan , die poeste op WKJ gooi my comments vir die honne ! FOK JOU WKJ ! Julle gaan n fokkin KAApse klap KRY  najis !

  5. Dirk Diggler Diktros

    ABR – my Maat, kan jy dit oorvertel?!, my respons op jou comment – hierbo, oor hoe ek voel oor die saak dat dingetjies nie altyd lekker lyk nie,  is nie geplaas nie!!,( sowel as my objektiewe weldeurdagte terugvoer oor Die Kat en die Jakkalas 2, die is sonder meer weggelaat.)  Die hemele val…..DDD (p.s soos my oorle Oom Carel altyd gese het – daar is maar geen probleem groter as drank nie – hoe groter die probleem, hoe groter die bottel – en wie weet, dalk vee el die kak uit my oe uit en dit goed is geplaas !

  6. Dirk Diggler Diktros

    Hier is n idee!!!  Miskien is daar n samswering teen my omdat ek die Zef Flooze en haar video kwaai gelaaik het?  Maar ek kannie help as ek n oog – sien die prentjie by my naam, DIE OOG, het wat nie altyd met die massas oningeliste verkramptes saamstem nie.  Dink n bietjie terug of jy daalk iets of iemand wat geplaas het poef getjoon het en so die hok geskud het.  HE-he-he  (DDD)
    P.S.  Innige dank aan u, Prof. Bokdrol wat my die website gestuur het om n prentjie langs jou naam te sit.  My tril is nou nog opgeswel en teer – en nie van te veel stoot nie, maar omdat ek soos enige goie protege die mentor se raad tot die letter uitvoer, wat gese het ek moet daai website op my kanon/piel tattoo sodat ek dit nie weer vergeet nie.  Mag ek dit met belangstellendes deel asb?  LET WEK, nie my geswolle  orgaan nie.  (Julle veertienjariges moenie idees kry nie..)  Mag ek die website se adres  weer post as iemand vra hoe om n prentjie van vereistes soos naakte tiete, n kwas of twee of dalk n posiesie uit Gesonde sex – dis tog nie porn nie en baie strelend….DDD

  7. Jags Jannie

    DDD, "are you watching us"? Met daai lazer of x-straal kan jy seker die girls se poese/tiete beloer deur hul klere! Koel, broer, koel!

  8. Dirk Diggler Diktros

    Ek wens ek kon n koek spelonk deur klere spot my bra…DDD

  9. Jags Jannie

    Ek weet Prof het op 'n stadium die link vir "gravitar" of so iets, waar die poeskoel prentjies op is, vir jou gegee. Soos gewoonlik nie aandag in klas gegee nie en nou moet ek maar staat maak om by jou "af te skryf" om die eksamentjie te pass. Slegs as jy die pedantiese kont (met permissie Prof) dalk wil uithelp……………

  10. Prof. Bokdrol

    Dalk moet julle almal dit op julle piele tattoo dan kan niemand dit weer verloor nie:
    http://www.gravatar.com
    Hier's 'n tip vir die dag: as jy ou WKJ stuff wil opsoek maar nie deur 700+ bladsye kan of wil surf nie, gaan Google toe en sit jou search terms soos volg in, as jy darem naastenby 'n paar keywords uit die WKJ post kan onthou. Sê byvoorbeeld jy wil die "Gansbaai se Gomgatte" storie weer soek om te kyk wie het intussen weer kakgepraat daar:
    gansbaai gomgatte site:watkykjy.co.za
    Voila! Ure se rondfok en soek-soek gespaar.

  11. Dirk Diggler Diktros

    jj, geen prob, dis op my tril.  http://www.gravitar.com  OF gravatar? maar die prentjie is van die hard drive van my laptop af.  soek vir jou n image, enige iets, n vernon koekemoer prentjie of batman, save dit as n .jpg  – sommer op desktop of naby en gebruik dit wanneer gravatar of gravitar jpu prompt.  sterkte, hoop jy kom reg.  DDD

  12. Prof. Bokdrol

    DDD al wat seerder gaan wees as die oorspronklike tattoo is wanneer hulle jou pielvel moet laser om die spelfout reg te maak…wie het die tattoo vir jou opgesit – een van Noobs24 se joernaliste?

  13. Jags Jannie

    Dankbaar Prof en DDD. My piel is egter te kort en sal ek maar net gravatar.com, wanneer ek 'n moerse erektale oomblik beleef, laat opsit! Eina fokken kont dit gaan seer wees! En sal verseker dat die tattoo-kont nie spelfoute begaan nie want "ons gaan mekaar mos nie seer maak nie, of hoe?" met sy klote in een hand en die ander oorgehaal vir 'n fokken vet PK….

  14. Dirk Diggler Diktros

    eina poes.  Ek was so seker…..Jammer almal en veral "Senior Stoffel"  DDD 😉

  15. prof.pielkop

    hy poese parra ius vokken konig so kom oz naai daai valvise wat so burp kom os duik konte

  16. Prof. Bokdrol

    Hey marrafakka, as jy my wil pirate moet jy asseblief ten minste jou fokken taalkunde uit die kakplaasdam uitkry.

Gooi Comment