Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Ek probeer rerig.   Los asb.  DDD

  2. Jagter

    Fokkit.  Ek weet nie wat om van die jagters te maak nie.  Maar een ding is seker, Gay shorts is gay.

  3. ou de doos

    Ons is maar almal deur daai fase… kak praat, kak maak, wyn toere, Stellenbosch gate (net nie die gay kleredrag nie !)….die enigste verskil is dat ons nie video kameras en selfone gehad het daai tyd nie…goeie ou dae !! Intussen het ons groot geword, nou kan ons nie meer bekostig om kak te maak nie !

  4. Dirk Diggler Diktros

    Ek het hard probeer, maar my opbouende kritiek is nie geplaas nie.  DDD

Gooi Comment