Die Vegas Show met Inge Beckmann – Deel 2

In Fokken Main Videos deur griffin6 Eiertjies

griffinDie Vegas Show met Inge Beckmann – Deel 2

Comments

  1. giel

    Hierdie is n pot naai. ek het 4 minute van my lewe gemors voor ek dit afgesit het.

  2. watdefok

    ja nee, fokken vegas se gaste is maar puppets in sy kak show

  3. wie wil weet

    Wat `n pot kak is reg, is daar mense wat nog steeds dink hulle is te fokken cool om tussen ons rond te loop.Welkom by planet vegas waar die son uit my hol skyn as ek wil. Nee fok net die duiwel met sy eveready torch dis al. Die mensdom is in krises.

  4. Dirk Diggler Diktros

     
    Rioolboor Rufius Raps  Ruimskoots Rektums…. – is n beter naam vir die kak.  Wie is daai Engelse ou wat saam uithang ? Op n sogenaamde Afrikaanse “show” vir mense wat n kopskuif wil maak?  Die kont rugridder speel seker elke soggens en aand ponie polonie met Rufius as hy skiem laasgenoemde het zef en Jack rectum local ranger Parow uitgedink. ( Wat het van laasgenoemde doos geword in laaste drie maande Rufius?  Julle is dieselfde, “one hit wonders”, behalwe dat jou hit nog moet gebeur.)  Hierdie reeks is n uitstekende vermorsing van energie.  DDD

  5. Dirk Diggler Diktros

    Net vir opheldering:  Rufius is Vegas se eerste naam, dus is die poes wat die ding hardloop / aanbied dus Rufius Vegas, by naam en van of watookal.  DDD

Gooi Comment