Die Vegas Show met Inge Beckmann

In Fokken Main Videos deur griffin3 Eiertjies

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Vegas Show met Inge Beckmann

Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Vegas, wat probeer jy doen met jou show?  Wat is die nismark, of wat probeer jy doen?  Is dit n joernalistieke jornaalprogram wat society uitbeeld in n ad lib formaat.  Poog dit lig en humoristiese sosiale kommentaar?   DDD

  2. Danie die DANSER

    Wat is die doel van die show? Dit het geen tema nie en is kak boring. Doen ons n guns en moenie weer die kak post nie.

  3. AF Fok

    Die naaier try te hard = 30 sekondes hiervan is te veel

Gooi Comment