Die beste beskerming vir ‘n gangster

In Zefshop deur griffin10 Eiertjies

griffinDie beste beskerming vir ‘n gangster

Comments

  1. parkivarki

    Die brass moet mos die main ou wees by daai skool. Ek het ook ses jaar gedoen ou…het matriek geruk toe vat ek maar n gap year en werk aan my left hand stab methods.

  2. Jagter

    Fokkit. Ek skeam Quinton is die real deal.  Jy moet so 2 of 3 keer dink voor jy met hom kak soek.

  3. jagsmoer

    befok, 
    as ek nou iets moet se dan sal ek se die soutpiel wat die onderhoud voer moet sy aksent bietjie tune

  4. Dirk Diggler Diktros

    Quintin het die regte benadering – sy Blink Stefanus hemp is 360 persent cotton my blaar!!!  Jy kannie daarteen stry nie, sweerf my n dosyn.   DDD

  5. Martz

    Hierdie bra is ACID!! – Een van daai waarmee jy nie oogkontak maak nie en vinnig ander rigting instap…

  6. Quintin se pa

    So paar boere poes klappe dan is Quintin weer op die regte pad…….

  7. thysmetys

    Local is lekker! hy moes net n " jou ma se poes " daar in gekry het..

  8. KoppieKrap

    DDD ek soek 'n meer detailed response. Jou comments op die BS videos is honest en interesting. Kom boetie – ons wag. Quintin wag.

Gooi Comment