Blink Stefanus. Kleinhandel advertensie met gerookte mense.

In Zefshop deur griffin10 Eiertjies

Deel met jou tjommies!

    griffinBlink Stefanus. Kleinhandel advertensie met gerookte mense.

    Comments

    1. Dirk Diggler Diktros

      Kief.  Drie diep gerookte seuns wat die waarde van cannibal bemarking/branding pragtig illustreer.  Ek kry n semi en my babelaas is amper weggessuip.  Misskien moet ek soos hierdie tiere oorslaan na Tarzan-twak.  Doen wondere vir hul geheue.  Stekte Stefanus, en geduld!!  DDD

    2. Allan Boesak Raakwys

      bliksem , daai bra , gee nuwe betekennis  aan WARM BLANKE !   nice !

    3. koosja

      bliksem maar daai ouens is vaak! hoe moeilik is dit om n web adres te kan onthou?

    4. Vlaknaai

      @koosja : n web wat adres ding ? is dit soos in kompeuters goette ?  Nee jassas bra , hier rol ons nog met n 3310 bra . Van daai inter . .. inter .. daai kompeuter kak maak ons fokol uit . Willie is poes slim ( die middelste ene ) , hy kan al van 3 jarige ouderdom af n quart Black label oopbyt en op 5 het hy sy eerste joint geswaai . Fokken kak duidelik innie moot ek se . 

    5. Rudi

      Jississ bra! Ek weet nie, al wat ek weet is dies 'n poes kwaai hemp!
      Hahahaha! Brilliant!

    6. werfetter

      Dit is die fokken domste laaitjie wat ek nog in my lewe gesien het. Geen wonder Ben tune hom later jou poes nie.

    7. JirreBrah.......>>>>

      jirre manne hoeveel keer moes julle jul naame se voordat julle dit kon onthou????

    8. rudi

      Hoekom kan ek nie meer die video kyk nie? Video is private. Kak die! Ek wil my Pa wys!

    Gooi Comment