“Wie’s Bang?” – Van Coke Kartel comic #2

Die tweede uitgawe van Coke Kartel se comic book, "Wie's Bang?" is nou beskikbaar. Jy kan die 19 bladsy comic nou hierso aanskaf vir R18. Hierdie comic is deur Marchand ge-illustreer en dialoog verwerking is deur griffin en Blink Stefanus gedoen, so dis 'n professional storie en redelik baie moeite as jy gewonder het waarvoor die 18 skille gaan. Die mense moet vir hulle werk vergoed word (dit sluit nou griffin en Blink Stefanus uit, want ons het poesgroot harte)

Daar sal ook 'n limited printed weergawe van die comic beskikbaar wees oor so week of twee. Ons almal wat aan die project gewerk het is nogals trots daarop.

Daar gaan 'n hele reeks uitgegee word oor die volgende paar maande in aanloop tot die release van hulle volgende album later in die jaar. As jy so paar van die rofweg behind the scenes drawings wil gaan uitcheck vir hulle volgende comics kan jy op Wondermutt se Facebook page 'n draai gaan gooi of slat uit by Van Coke Kartel se website

Hieronder is 'n voorbeeld van die cover en een van die illustrations in die comic:

wiesbang

vck

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Uncategorized, van coke cartel, zefshop. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

2 Comments

  1. Posted August 12, 2011 at 9:12 am | Permalink

    I'm afraid, I'm VERY afraid!

  2. Dirk Diggler Diktros
    Posted August 12, 2011 at 10:23 am | Permalink

    Hierdie is die Sjit.  Rerig, die sjit.  Piele.  DDD

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">