WKJ Interview met Lisa Davis – die chick wat haar tiete los geval het.

In Watkykjy Interviews deur griffin36 Eiertjies

Julle onthou die video wat verlede week op Watkykjy was van die goose wat haar grill losgeval het? Sy was lekker van haar fokken trollie af. Ons het met haar kontak gemaak en so paar vrae gevra. Sy het ook 'n paar lekker foto's aangestuur. Smaak my nie sy is haar pa se lelikste kind nie. Net om jou geheue so bietjie te verfris, gooi ons weer die video. Daarna kan jy 'n kort interview met haar lees en nog 'n video check. Een waar sy nie haarself faktap val nie.

O ja, die cherrie is Engels en gevolglik is die interview ook in Engels, so van julle stadiger beertjies gaan dalk sukkel om by te hou. Kyk dan maar net na die prentjies van die mooi meisie…

Griff: Wat kyk jy?lisa 3

Trolley chick: The ground apparently and the left wheel of a game trolley.

Griff: Right, before we get to the introductions and what nots, first tell us: Do you still have tits? And how does your koek feel, because that was one fuckin' hard fall off that trolley. You also seem tall, so you must have travelled for months before hitting the earth. Hard. Amongst the tits.

Trolley chick: Haha! Well, to tell you the truth, I only have 1.5 tits, as the other half landed on the floor and probably got sold on the black market by some sangoma who found it on the road. I heard for one breast you can get up to R1000, so let's hope for his sake he made some nice cash from me. I'd love to say I have long giraffe legs, but I'm actually quite small –  only 1.65cm tall… I mean meters.

Griff: Mkaaay… Why do you steal trolleys?

Trolley chick: I hi-jacked the trolley off some homeless guy. Don't worry, he got it back. In my Superwoman 101 handbook I thought a trolley would be a good way to teach all super women wannabe's how to fly.
 
Griff: It was a poescool landing. Where did this whole thing happen and who was the person standing ready with the camera?

Trolley chick: One of SA's up and coming photographers, Garreth Wheeler (GM Wheeler) was ready and waiting with the cam. He was meant to be taking a still photograph. Little did I know he caught the entire incident on camera. "Who's the idiot now??" Haha!!

Griff: Your airbags came in handy. So what was your cupsize before the unfortunate accident?

Trolley chick: Haha! Dynamite comes in small packages, so these babies may be small (size 34B), but believe me they are dynamite. However, I am a fan of the noombies and may ONE DAY just treat the boys to a little enlargement… you just gonna have to wait and see…

lisa 5

Griff: We'll be in touch. Pun intended. Normally people just make sex tapes. A kopkou here, a vleisdas there. Are you aware of any other videos out there of yourself?

Trolley chick: Haha, there may be a private HOME collection, but sorry boys those will NOT be getting out so you gonna have to enjoy the pictures and maybe a few more trolley videos. Maybe I will do a bush dive next…

Griff: I have too many visuals in my head now. Anyway, now that we've got all that out of the way, please introduce yourself to the Watkykertjies. Who are you, where are you from and what do you do apart from moering off trolleys?

Trolley chick: Hello Watkykertjie rockstars. My name is Lisa. Entrepreneur by heart, own my own events company called "Just Add". You can get anything you want from us. We customize services for clients by just adding anything you want to all events, campaigns, brand activations and we throw really cool parties.I also own a production company called BMO (Big Moving Objects) with Paul Clark and we come up with cool concepts for SA TV programmes.I am also one of the co-hosts on the new IAN F show on 2Oceansvibe Radio.

lisa davis

Griff: So if I for instance decided to gooi one moerse Watkykjy party in Joburg or Snor City, you would be the person to put such a thing together?

Lisa Davis: I put the animal in Party Animal, so yes, I could organise a piss up in an eskimo hut… LIVE IT UP!!! Sex, Drugs, Rock 'n Roll and gooi in some watkykertjies 😉

Griff: Are you sure your tits are OK, because we have a long queue of people who would just like to make sure, you know, out of concern for your health.

Lisa Davis: I will be setting up assessment points all around Johannesburg. Let me know when you want to make an appointment, so you can give me a full assessment.

Griff:
Don't worry. I will keep your number safe…

Lisa New 2

Deel met jou tjommies!

    griffinWKJ Interview met Lisa Davis – die chick wat haar tiete los geval het.

    Comments

    1. AMOS*

      Sy is topfiks. Ek dink ook  nie sy is nog 'n maagd nie. 
       
      Tyd vir 'n draatie
       
      AMOS*

    2. Prof. Bokdrol

      Wel AMOS* as sy was het sy in elk geval haar virgin (en hol, en nog goeters) geskeur toe sy van daai trollie afgepoes het!

    3. Alibaba

      Hahaha Amos, jissis jou snaakse ou skuimbal

    4. Dirk Donker

      Fok my, sy is ten minste een helfte tappit!
      Ander helfte sal ek met plesier verskaf, maar sy gaan aan die agterste speen trek…..
       

    5. Dirk Diggler Diktros

      Sy kom oor as n bietjie vol van haarself, die probleem is dat sy nie vol van MY is nie!  DDD

    6. Waarom

      Is sy nou die nuwe Virgin Koekkemoer of is dit nou Tietemoer ?   Ek dink nog (beter) prentjies is 'n moet asb

    7. Author
      griffin

      Ons het nog ‘n klomp. Ons sal dit sommer more saam met die “duik” gooi.

    8. Laaitie

      ek het haar meer gelaaik toe sy van game trolleys af poes, pas haar beter………

    9. Dirk Donker

      Griff,   dink jy kan die volgende vraag oorweeg vir die volgende online poll
      V: Dink jy WKJ moet meer tiete op die beste blog en website in die heelal post?
      1: Fok ja, sommer daagliks
      2: n Stel tiete n week kan niemand seer maak nie
      3: Nee, ek sien genoeg tiete
      4: Notafok, ek stem vir full frontal penis.

    10. Fran

      Jirre, sy is hot. Sy lyk of sy jou sal stukkend kan steek. Weet enige iemand dalk wat en deur wie die tune is? 

    11. Jags Jannie

      Fok my, AMOS* stuur asseblief dringend aansoek vorm sodat ek kan aansluit by jou organisasie……….

    12. Jagse Karel

      Wys ons of daai tiete seer gekry het.

    13. Author
      griffin

      @Fran – Die tune is deur Die Antwoord. Dis ‘n hidden track op $O$.

    14. Allan Boesak

      Befok , DANKIE GRIFF, lekker al is dit LOADED met Free Promo vir Lisa , sy het haar naam royal Dwis gemaak met haar pink Trollie !
       
      Ek sal daai een en half tiete van YES PLEASE !

    15. Bra Joe

      Lyk vir my soos 'n Huweluk. Huwelik my piel indruk…

    16. thylab

      Ek is so bly Lisa het nie seergekry nie, danksy haar airbags is so mooi kind nog saam met ons om te rock & roll.
       
      fap fap fap

    17. thylab

      @ Dirk Donker Jissus dirk, ons soek nie piel op die site nie man!

    18. HoutPiel

      Fok tog UMG, hoekom moet julle altyd die horriefok copyright ons probleem maak. Hoe moet ons nou sien hoe lekker lisa lyk?
       

    19. AMOS*

      My Dearest Lisa


      It is with the utmost effort that I construct the English sentences that you will hopefully glide your eyes over, probably in a most seductive way.


      My only request is that you will leave your two funbagos intact, do not alter them in any way. They are perfect while they are in their natural state. (I do have other requests, and dreams, but this is the only one that I dare make public and which you might entertain with any degree of seriousness).


      All of us must have a cause – it defines us as useful human beings. I have two: For masturbation to take its rightful place amongst the sports of the world, and to rid breasts of implants by 2030. You can lend a hand.


      As a footnote, you could have seriously hurt yourself, or innocent bystanders, if you already had implants.


      Yours in keeping natural things, well, natural.
      AMOS*
      Association for Masturbation as Olympic Sport
      now also
      Association for Mammaries without Obscene Silicon

    20. Author
      griffin

      Hier is nog ‘n link, maar met heavy kak background music.

    21. Allan Boesak

      As die pale so lyk , hoe lyk die veld ?

    22. Dirk Diggler Diktros

      Terug by onderwerp van tiete, boobjobs en beserings.  Daar is juis al hoe meer saline jel-pak container implants as silikoonoukies vir n magdom redes waaronder die feit dat dit meer sensasie het/deurlaat as silikoon.  Ba-da-bieng!!!!    Verder, en hier is dit relevant, saline boobs kan letterlik meer van n fisiese rowwe behandeling deurstaan as silikoon.  (hoor ek applous?)   DDD

    23. bles bridges

      ai ai, so n B(t)et moet jam kry. van my af natuurlik. Griff, stuur my haar nommer of n email. sal haar sommer self smooch soos don juan dit beaam.

    24. Allan Boesak

      JA ddd , jys is inderdaad reg  dat n soutwater tiet meer punishment kan vat …..

    25. Soutboudjies

      Ons wag nogsteeds vir haar duik fotos, baie tiet pics hopelik. Ek wil in haar panty in duik!!

    26. Allan Boesak

      ha ha ha , Jou vuilgat Soutboudjies !!!! 
      Ek weet die Cherri , check die WKJ expose uit oor haar , jirre sy is fokkin smoking hot .
       
      Donts be shy Trolliegirlie !

    27. Dirk Diggler Diktros

       
      AMOS
      Ek wil graag n "stywe"in die "warmbeurs" gooi, wat van:   ASSOWISSP*  Association for Mammaries Without Silicone, Saline and Pubic Hair  Dis nou vir ons ouens wat nie ALTYD n flos wil vat terwyl; ons daai mango lek nie.  Party mense wil ook graag ander organe in daardie omgewing tongwys maak, so n haarlose h@l maak vir n haarlose lekkasie,  Dit verhoog spekkulasie vir permutasie vir n alomreusagtige ejakulasie wat beide – of meer, ek diskrimineer nie teen orgies nie. Kom een, kom almal se ek.  DDD 

    28. Lisa Davis

      Hello all you crazy fuckers.
      Just want to say thanks for all the Mad support,you okes ROCK!!Even though I cant read afrikaans and I laugh so loud when I pick up certain words and then have to get my afrikaans girl friends to translate for me.
      AMOS- you are the best!! Thanks for digging " al – Natutral" and for writing to me in engels, is baie lekker!! 
      Keep rocking on kids and GRIFF you are the shit.

    29. Dirk Diggler Diktros

      Daar het jul dit nou.  Uit die mond van die suigeling…..Dankie.  Dankie aan manne soos AMOS en Griff -" jy is die kak" – my brachas.  Namens die feeskomitee wil ek net se:  Piele, shot, en bring nog !!!   (my verbeelding is goed maar my gewriggie kannie meer die punch vat nie.  Bring n brunette.)  DDD

    30. AMOS*

      @LISA – I have never been in love, but I think I am now, if love is the tingling feeling I get as if the tongue of a butterfly is licking the line from my ballas to knob every time I see you scantily clad in a picture.  Was that sentence too long for good English? I am sorry, my current girl always complains about the length. BTW, I will drop her like a 3 cylinder Chery CC at a robot to robot dice if you agree to reveal to the eyes of youth your pink-tipped mounds of milky desire. On WKJ of course. We are all appreciative, well-adjusted adults who love the female form in an arty kind a way.
       
      @DDD, ek dink ons deel dalk 'n pa, myne was roekeloos met sy saadstortings en het gefornikeer orals waar vroue hoereer. As sy haar muis kaal skeer is daar aan my geen keer, ek kan dan sonder moeite ejakuleer en haar mooi wit lakens besmeer.

    31. Tommietamponsuier

      @AMOS.  Sterkte met jou nmuwe liefde, dar is niks soos ware liefde.  Miskien n goeie blowjob – ekskuus orale seks as sy hom suig ek die twaksak kielie met die ting in een geoeliede suigslag sonder te veel slurpgeluide.  Dis wel baie moontlk dat dieselfde DNA in ons are vloei want my se ma het haar
      mys
      wyd
      en syd
      gewys
      en vleis gevat, by wieookalwou…   Welkom is die stamboom.  Van zef gespuis… en trotse moederfokkende riemplukkers reunited.DDD

    Gooi Comment