Westrand wings

In Spec-takel deur griffin14 Eiertjies

Bra in die Wesrand (Jo’ies) gespot.

Cheers
j
wesrand kokkolol

Deel met jou tjommies!

    griffinWestrand wings

    Comments

    1. peanut

      ja, excellent om op te "plank" of te "owl" hehehe

    2. psycho_child

      Is dit ek of is daai spring plank bietjie skeef?

    3. Waarom

      Ek is ook dood seker dat die zef kop meer Zaber as al die prim en proper outjies met die vaal vroutjies wat dink zaber is net vir kinders maak.
      Gaan groot bliksem.  Maak net jou eie kleintjies groot. SA kort baie arbeiders.  😉

    4. Waarom

      Sal almal my asb ophou bel oor di petrol probleem,die feit dat ek die beste pomp in die dorp is beteken nie ek het petrol nie!

    5. Allan Boesak

      Hys seker oppad Mars toe ….. met daai fokkin spaceship !!!!!!

    6. #1 Pisscat

      Fok dis dan my Yotota daai !!!!  Kyk ma ek is op die fokken interwebs en donners famous !!

    7. Willem Wikkelspies

      My vraag weereens. Waarom so moerse wing op 'n collola (japinglish)
      Dit moet seker vir die bra voel of sy kas poes dors is want daai downforce wat hy daar beet het is dit regtig asof hy caravan sleep sodra hy die sous pedal plat trap.

    8. Dirk Diggler Diktros

      So elke dekade of wat kom een of ander poes met n blink patent tevore – soos die piet wat die telefoon uitgevind het of Bill Gates.  Die arme kont wat die binnebrand enjin uitgevind het bekak homself seker n miershoop as hy sien waartoe sy droomkonsep gely het.  Nie so groot soos die Wright-broers wat op n houe wintersdag by Kittyhawk – dink ek, gaan google of wikipedia dit, eks te lui – die dag die konsep van "air lift" en "air drag" to n praktiese nuwe sensasie vir die mensdom applikeer het.  Min, dink ek, of wel, ek sou my wel verstout om te se hul sal snak na hul asem as hulle sien hoe die mense in Joburg van laagtepunt tot laagtepunt gaan met die ontwikkeling van "forces" soos "lift en drag".  Ek haas my om wel by te voeg dat dit nie net Joburg is nie, maar die tipe ingeneurswese is ook prominent in die Vaaldriehoek, Moot en Bellville om maar n paar te noem, ook bekende areas sover inteling betref.  Dus n duidelike korrelasie tussen "hou dit in die familie = skerp ingeneurwese."  Ek rus my saak.  DDD

    9. PonkieDiel

      Smaak my die perd het daai Honda motorbike advertensie van die 80's letterlik opgeneem  "If you don't own wings, you'll never fly"

    10. TonyClifton

      rep hy vir gillette disposable skeermesse?
      daai ding lyk soos iets waarmee jy groente skil!
      of is dit nie dalk n semi roofrack as hy sy canoe harties of koppiesdam toe vat vir bietjie papgooi nie?
       
      dis dalk die barcounter as hy nog doppe skink as die club klaar toe is….

    Gooi Comment