Wen tickets om World Cup Rugby in New Zealand te gaan kokkenodge!

In Kompetisie deur griffin5 Eiertjies

Aandag almal wat rugby-befok is en ‘n verniet trip na die overseas toe soek…

Check, jy kan tickets score om New Zealand toe gaan om die rugby daar te gaan check! Al wat jy hoef te doen is om ‘n video te neem waar jy Shosholoza sing en dan te upload na Vodacom se site toe. Al die info is hier

Ons vertel julle maar daarvan in die meantime omdat ons weet dat die wenner heel moontlik een van julle zefgat Watkykertjies sal wees. Vir geriefliksheidsonthalwe het ons sommer vir julle Shosholoza se lyrics ook onder die video gegooi om jou aan die gang te kry. Kyk byvoorbeeld na hierdie bra se entry. Dis fokken mal:

Ons sal die entries wat Vodacom inkry hier op Watkykjy ook bietjie kom rotate soos hulle inkom, sodat julle bietjie julle gatte vir die marabse kan af lag. Hier is Shosholoza se lyrics.:

Shosholoza South Africa!

Shosholoza
Shosholoza
Ku lezontaba
Stimela siphum’ eSouth Africa
Shosholoza
Shosholoza
Ku lezontaba
Stimela siphum’ eSouth Africa
Wen’ uyabaleka
Wen’ uyabaleka
Ku lezontaba
Stimela siphum’ eSouth Afrika!
Go Bokke!!

griffinWen tickets om World Cup Rugby in New Zealand te gaan kokkenodge!

Comments

  1. honnestront

    Jirre hulle moet aseblief nie die ou stuur om ons land te verteenwoordig nie

  2. Prof. Bokdrol

    Hierdie bra en Ras Dumisani sal 'n befokte duet doen – baie fokken meer scary as enige haka…

  3. Kapituit

    Dis nou 'n goeie voorbeeld van 'n ou wat sy naam lekker poes maak

Gooi Comment