Wen Tickets na die World Cup Rugby

In Kompetisie deur griffin

Hierdie is net 'n reminder:

Dit sal vir ons 'n moerse riem onder die hart wees en 'n stywe broek gee van trots as een van die Watkykertjies die kompetisie kan wen om New Zealand toe gevlieg te word om die World Cup rugby te gaan kyk.

Check in die sidebar hier op Watkykjy (net onder "Die Week se Top 10" hoe om in te skryf.

Hier is twee van die current entries. Ons is seker julle kan die ouens beat. Dis nie so moeilik nie:

Hierdie post is 30 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,609,695 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWen Tickets na die World Cup Rugby