Comments

  1. jagsmoer

    DAn Roodt (daai mal afrikaner aktivis) se gister op Twitter dat hy gelees het dat Stalin in 1920 'n paar wetenskaplikes na Apfrika toe gestuur het om te kom ondersoek om mense en ape te kruis vir oorlog voering. die is seker een van daardiee "subjects"

  2. Author
    griffin

    Ek dink die aap met die geweer is Dan Roodt homself.

  3. Dirk Diggler Diktros

    Dis toehangbeheer by n ANC Youth rally.  DDD

  4. Willem Wikkelspies

    Dit wys jou net as jy iemand lank genoeg dop hou dan kan jy hom na aap. Maar party mense is net makliker omdat daar nie veel verandering in dag tot dag gewoontes is nie.

Gooi Comment