Comments

  1. David

    Maandag werk ek nie, fokol petrol in my kar nie, langnaweek duik

  2. Prof. Bokdrol

    Mense, julle moet net strategies beplan – dis logies dat daar fokkol petrol sal wees in julle rykgat buurte waar almal van pappa en mamma en die snotkoppe tot die bediende en die tuinier elkeen 'n 5-liter V8 4×4 ry – gaan soek in zef buurte waar ons op skateboards en in Uno's rondry, jy kry nog "Buy one litre, get one litre free!" specials hier op die hoek naby my – vraag en aanbod, mense, vraag en aanbod. Gaan huur 'n trailer en 'n paar dromme en ry Witbank toe – daar maak hulle swembaddens vol met 95, en chicks sit 'n diskrete druppeltjie diesel agter hulle ore om die manne se hormone op te rev…

Gooi Comment