Vrees Fokol – Hoofstuk 8: Die mooie tuin

In Snotstories deur griffin9 Eiertjies

Vrees Fokol is 'n vervolgverhaal van 10 hoofstukke. Die eerste 4 hoofstukke is verniet beskikbaar. Hoofstuk 5 tot 10 sal vir R7 elk verkoop word om die skrywer te vergoed vir sy skryfwerk sodat die arme drommel ook 'n kaas-en-tamatiesous broodjie kan vreet.

Jy kan dus inclub met ses ander tjommies vir R1 elk as dit vir jou te duur is en dan vir mekaar die copies e-mail.

Alle persone in die roman se name is verander om hul identiteite te beskerm. Dit het egter ietwat kak geklink, toe word dit maar terugverander.

Julle kan die vorige hoofstukke hier dowload in PDF format:

Hoofstuk 1

Hoofstuk 2

Hoofstuk 3

Hoofstuk 4

Hoofstuk 5

Hoofstuk 6

Hoofstuk 7


Hoofstuk 8 – Die mooie tuin

Die Honda Ballade draai versigtig links af in Nelson Mandelaweg, wat eens as Voortrekkerweg bekend gestaan het. Die viertal in die motor kan almal,vrees fokol8 hoewel hulle dit nie aan mekaar kommunikeer nie, voel hoe hul harte vinniger klop.

Tyler, omdat hy belowe is hier sal baie geld wees.

Oscar, omdat hy, hoewel hy ophou luister het, gehoor het hier sal iets wees.

Danny, omdat hy wéét hier sal geld wees, vanweë die waarskynlike hoë konsentrasie gefrustreerde tannies.

Jackie, omdat hy weet hier is niks. Buiten, natuurlik, sy onafgehandelde sake…

Jackie slaan die flikkerlig na regs wanneer die eerste geboue in die nabyheid en die woonstelblokke in die verte begin sigbaar word.

“Is ons dan al in Bloemfontein?” vra Tyler teleurgesteld. “Dis fokken klein.”

“Hierdie is ‘n suburb, dom poes,” sê Jackie, “dis Langenhovenpark. Fokken nuwerige larney plek, blykbaar.”

“Nou hoekom de fok draai ons hier af?” vra Tyler.

“Ons gaan na die tuin toe,” sê Jackie. “Die plek het ‘n naam. Poes Mooi Tuin, of so iets.”

Mettertyd duik die bordjie wat die Pretty Gardens-botaniese sentrum en restaurant aandui op regterhand op.

“Daar, ek sê mos,” sê Jackie triomfantelik, “Poes Cool Gardens.”

Die Honda Ballade word geparkeer en die viertal spring uit. Danny skiet soos ‘n magneet na ‘n yskas vorentoe, in die rigting van die ingang.

“Wat’s sy kak?” vra Tyler.

“Ek dink sy tannie-naai sense is tingling,” glimlag Jackie. Goed vir almal. Geld. Hy is in elk geval dankbaar vir die afleiding – dit gee hom tyd om te soek waarna hy moet soek. Hy het lank gelede, toe hy en Santie die Sangoma nog op goeie voet was (dit wil sê, op goeie geslagsdele was), gehoor hier is verborge skatte in Pretty Gardens. Watter soort skatte was hy nooit seker nie, maar Santie was altyd geheimsinnig. Sy is immers ‘n sangoma. En ‘n bitch, dink Jackie.

LEES DIE RES VAN HOOFSTUK 8 HIER

Deel met jou tjommies!

    griffinVrees Fokol – Hoofstuk 8: Die mooie tuin

    Comments

    1. Danie

      Daai was nou 'n waste van R7. Hierdie storie is nie meer so cool soos in die begin hoofstukke nie, dit raak nou afgesaag, slange fiction kak en nou hierdie.  Maar geniet hom, eks uit.

    2. Dirk Diggler Diktros

      Danie, ek hoor jou duidelik.  Maar eks gese om vas te byt, Afrikaans 101 toe te pas van narratief en dinge.  Dit was baie goed tot so hoofstuk 5, of miskien omdat ek die heeltyd gesuip was.  Wie se daar steeks niks goed in drank nie.  (sopas n breingolf gehad.  Vanaand gaan ek vir die buurvrou se om te reageer op die naam drankie, dan steek ek n drankie terwyl ek drink) – sien julle hoe flou laat hierdie narratief kak n mens dink.  Ek rus my saak.  DDD

    3. Dirk Diggler Diktros

      Dis kompleks.  Ek probeer die storie geniet, of tenminste vang.  Leet ek kwalifiseer.  Die klank is uitstekend, wereldklas, goeie toerusting gebruik en weet wat hulle doen.  Die kamerawerk dieselfde.  Die kameramense weet hoe om die fancy sjit tot die maksimum te gebruik wat my by beligting bring.  Dis hier waar dinge oneffektief raak maar die kyker is so meegevoer deur kamera en klank dat hy beligting opslurp.  Dan begin dit.  Die bindingsteks.  Die akteurs se spel.  Die kontinuieteit. Die post-produksie.  Die regie.  Die STORIE.  My oom Carel het altyd gese as n mens niks goed van iets kan se nie, dan bly jy stil.  Dis hoekom ek stilbly oor bogenoemde onderwerpe.  Dit sou unfair wees om the se als is n pot kak.  Toe probeer ek dit kwalifiseer.  Moenie ophou nie manne, julle het BALLAS, as julle klank en kamera kan regkry is dit net n kwessie van tyd.  Beterskap en sterkte!DDD

    4. Dirk Diggler Diktros

      P.S. Voorafgeskrewe resensie hoort by Blink Stefaans – nie hier nie – sorry, maar daar is soveel tos ek self raak deurmekaar.  DDD

    5. Anthrax

      @DDD; Dis 'n aanduiding dat ons moet DUIK!!!

    6. J-M

      @DDD Ek hoor jou en voel jou pyn ek dink dis tyd om te duik.

    7. Piet Retief

      Kerels, ek se, dis laat middag en die son sak oor die ietwat vaginale week, kom ons maak soos die poese in die pad van die voortrekker wanes en fokken DUIK!!

    8. Santie Vet Gat

      Hi Julle.  Kom ons maak soos daai POES ou wat ek het, en duik in my poes in vir die naweek.  Min weet hy dis wat sy beste tjom ook doen. Kont.

    9. Dirk Diggler Diktros

      Dankie almal.  Santie, jy;s n nooi so na my lat.  DDD

    Gooi Comment