Sowaar as wat padda manel dra

In Spec-takel deur griffin7 Eiertjies

Uiteindelik is dit so duidelik soos daglig hoekom daar altyd iets aan daai dikgat doos van Masterchef is wat ons so pla. Die ou lyk soos 'n fokken padda in 'n pak .masterpoes

Deel met jou tjommies!

    griffinSowaar as wat padda manel dra

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Ek het altyd moerse van Masterchef gehou tot hierdie dikgat sy verskyning gemaak het – fokkit, Jabba the Hutt naai vir Liberace en 9 maande later sit ons met Matt Preston…

    2. Snotsambok

      Elke fokken aand dan gaan hierdie fokker op sy knee en vra:” Liewe jissus mag daar vanaand piel op die spyskaart wees”

    3. Hansie Dom

      Props vir die Paul McCartney video.  Trip down memory lane like a motherfucker

    4. Dirk Diggler Diktros

      As jy n krawat (?spelling) dra sal jy buk vir renosters an later oliebore ook.  Enige iets on die rektum te stimuleer ou queer.  Fok moffie kosprogramme, gooi n bul-steak op die kole, one-time, ek se.  Drink tot gaar.  (Kyk nou en dan of vleis ook semi-gaar is.)  DDD
       

    5. Dirk Diggler Diktros

      Ek kannie glo dat ek so pedanties is vandag dat en nie na die prentjie in sy geheel kyk nie.  Wat de fok het daai rektumtambo n die bord wat hy selfvoldaan voorhou?  Nog sylappies?  Gebruik hulle dit om mekaar se klere af te vee…….na dit gedoen is?  DDD
       

    Gooi Comment