Ek reken dis eerder news24 se mense wat nou ‘n nuwe rigting inslaan…. (Wat my laat wonder; as jy nie kan spel nie, hoe de fok gaan jy weet of jy ‘n “C”, “G” of “D” koord op die kitaar slaan?)
Langlat
110% Dedication? What the fuck is dit?
Allan Boesak
Ek kAni enige van die bogenoemde doen nie , maar ek is fokkin keen om intretrek , en kak temaak met die band !
Skommel
Dit is PRESIES hoe die Jakkie Louw band begin het.
Dirk Diggler Diktros
Ek nomineer daai antie van Die Grafsteensangers. Indien nie beskikbaar, een van die Briel susters. Maar dis finaal. DDD
…..o nou vang ek dit..
..die choppas soek seker Rampokkers met n paar fris kannonne om die over-eager
fans van die stage af te hou ..en te sorg dat die Pool Tafels se chalk nie disappear nie..
…kry nou so backflash van die dae by "House Of Tandoor – Rocky Street – Yeoville" waar die peacemakers/keepers 2 Nigerians was…daai manne het elkeen n paar G5-kannonne gehad wat aan hulle skouers gehang het…gelukkig het "omkyk twak" en LKJ wat in die background speel meeste van die tyd die vreedsame atmosfeer laat heers…
…daai tyd met n VWGolf (1100cc -4spoed ratkas-max 105kmh) en R15-00 se petrol ..van Vanderbijlpark af gery White Horse Randburg toe – Alice-D MarshallTown toe..en dan Tandoor toe en weer terug Vuilbijl toe…KFC rounders was R8-95 vir 2..goeie ou dae
hierdie comment moet eintlik voor my vorige een wees – net gevanish?
—————————————
my ouma was ook n "reginer" ..tot "BAUER – Non-Stick Panne uitgekom het.
wat? "..or know somebody that poes…"
Ek weet die bouncers by " Pot Bellies – Vander P park " kan..as jy jou soos
n gestripte shifting spanner gedra !!!!
..daai manne het lelike bo-arms…TowTrucks het nie Power-Steering nie..
@knersus
goeie punt beet ..
..daar is seker kitare iewers al uit wat "Braille" markings tussen die "Frets" op die kitaarnek het…
jy slaan net …
sal seker wees soos "Autotune" vir die sterre van vandag se poptreffers….wat bietjie sukkel om toon te hou..
..dis dalk dieselfde manne wat "Konsertina-HERO" op die mark gesit het..
TonyClifton
you screamo ..i screamo
we all screamo for ice-creamo
Prof. Bokdrol
"Age: we don't care" – klink soos iets wat Michael Jackson sou gesê het…
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Tos boek of enige iets op Kalahari te koop deur HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments