Monthly Archives: July 2011

Van Coke Kartel en Zebra & Giraffe: Haal Asem Kwagga Toer

Van Coke Kartel en Zebra & Giraffe se Haal Asem Kwagga Toer skop Saterdag 30 Julie af. Hulle jol in Kaapstad, Stellenbosch, George, Grahamstown, PE, Fourways, Centurion, Potch, Bloem, Newtown en Pretoria. Natuurlik is hulle by Oppikoppi ook. Hier is solank die hele line-up en al die info en kak wat jy nodig het. Check of jy [...]
Gefile in WKJ gigs | Leave a comment

Westrand wings

Bra in die Wesrand (Jo'ies) gespot.   Cheers j   Deel met jou vriende:
Gefile in Zef zef zef | 14 Comments

Moontlik die mees absurdste kak wat jy die week sal sien

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 24 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Onthou om in te skryf vir daai kompetisie waar jy meer as R2500 se stuff kan wen. Sover loop daai enigste bra loshande voor en hy lek al sy lippe af vir al die cool kak wat ons hom gaan gee. Ons gooi sommer 'n R450 jacket ook for free in as hy die eingste [...]
Gefile in duik, naweek | 18 Comments