Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: July 2011
Ons laaik braai kwaai
Griffin, hierdie is soos ons die spitbraai-ding in Bloemies doen. Jy kry die spesialiste in, no mess, no fuss.
Enigeen wat ooit op Die Eiland met die Groot Klok gejob het, sal weet Health en Safety bekak hulle toe van bo tot onder en weer tot bo, as jy so move gooi, al bly jy ook [...]
Gefile in Spec-takel 18 Comments
Tjor met serious identity problem
Jis jis
"Snap" die pic vandag by Canal Walk.
Lyk my die kar het n "serious identity problem", daar is Audi, Bmw, Mercedes, Ford etc badges voor op die bonnet. Ons praat nog nie eens van die Ferrari stuurwiel en die mooi plastic blomme in die vooruit nie. Dan nogals agter is daar twee vlaggies ook met [...]
Gefile in Zef zef zef 22 Comments
Pa Vir Dummies – Vrydag by Sinkshack (Bronkies)
Pa vir Dummies is Neels van Jaarsveld se nuutste eenman komedie. Neels speel die rol van 'n jong pa genaamd Dries Klopper wat vol angs en vreugde wag op die geboorte van sy tweede kind. Onder die regie van meester Tobie Cronje laat Neels gehore skater van die lag en vele venues het reeds die [...]
Gefile in WKJ gigs 9 Comments





Skud Daai Muffin (sies jou vetgat)