Monthly Archives: July 2011

Die beste vriende ooit?

Hi G   Hiers die manne van die daai Parkie Movie wat jy so ruk terug op WKJ gegooi… hier is n nuwe video van hulle. Ek glo dit sal dit WKJ kykertjies bietjie entertain vir 5min….   Cheers PDK Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 17 Comments

Die groot vyf

Hi Griff, Was Saterdag by die einde van die Bergrivier Windhoek kanomarathon. Sien toe hierdie moeg en nie dors nie roeiers in die bar. Die voorkant van die T-shirt lees “die groot 5”. Die res is wat jy sien. Was maar versigtig om te vra of ek ʼn foto van “die Ek” kan neem. Albertus Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 6 Comments

Kulula.com het die zefste vlerke in SA

Kulula speel vir hom lekker wyd nou. Al wat julle nou kort is om daai kak grappies van julle te upgrade, seriously. Of dit te staak. Gooi bietjie zefslang in, outjies. Julle is nou redelik goed onderweg op die crooked path of enlightment. Ons sien dat julle hard besig om massive vlerk te sleep by [...]
Gefile in Spec-takel | 16 Comments

Vaaldriehoek vibes

Van ballas vir jou boude tot "no limited" scooters. V-town en Vanderbijlpark het alles. Foto's deur Khan Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 15 Comments