Monthly Archives: July 2011

So you fink you can rap? Vote, bitch!

Die zef rap track kompetisie se inskrwyings is overs ke-dovers. Gelukkig hoef ons nie vir Die Antwoord of Jack Parow te vra om vir ons die drie finaliste te kies nie, want ons het net drie entries gekry. Julle kan sommer straight vir die ouens gaan vote op die stempaal hier regs op die site [...]
Gefile in kompetisie | 16 Comments

Vrees Fokol – Hoofstuk 8: Die mooie tuin

Vrees Fokol is 'n vervolgverhaal van 10 hoofstukke. Die eerste 4 hoofstukke is verniet beskikbaar. Hoofstuk 5 tot 10 sal vir R7 elk verkoop word om die skrywer te vergoed vir sy skryfwerk sodat die arme drommel ook 'n kaas-en-tamatiesous broodjie kan vreet. Jy kan dus inclub met ses ander tjommies vir R1 elk as dit [...]
Gefile in Snotstories | 9 Comments

Blink Stefanus steel ‘n lyf

Ons vriend en inzeftigating reporter, Ben het verder gaan ondersoek instel om uit te figure waddefok Blink Stefanus mee besig is. Vandat hy op die aarde geland het maak hy net kak orals. Dit lyk of hy nou begin om mense se lywe te steel nadat iemand anders sy lyf gesteel het van 'n statue [...]
Gefile in zefshop | Tagged | 2 Comments

Wen tickets na Oppikoppi, Unknown Brother: 5-7 Aug

Oppikoppi is al ge-vote as een van die 10 beste festivals op planeet aarde (ons fokken sweer) en oor so 2 weke slat Koppi hulle 17de jaar. Dit beteken vir party ouens dat die kind of tweeling wat jy verwek het by daai los goose in jou tent by die eerste festival nog so jaar [...]
Gefile in kompetisie, oppikoppi | 9 Comments