Monthly Archives: July 2011

Super dronk podcast nommer 5

Watkykjy se superdronk podcast nommer 5 met griffin en tjommies Melt en Sipho. Julle moes bietjie langer vir hierdie een wag omdat ons record aangelos het vir 4 ure lank. Dis fokken moeilik om dan deur al die kak te sif. Ons praat sommer net kak in die algemeen en Melt gee vir ons 'n [...]
Gefile in Pot Kak Podcasts | 4 Comments

Park Acoustics: aKING, Machineri, Bacchus Nel & Empire of Desire

Dis weer daai tyd van die maand. Park Acoustics gooi 'n lekker outdoor gig by Fort Schanskop by die Voortrekker Monument. Braaivibes en tunes vir die hele familie. Sondag, 31 Julie 31, 11:00am – 16:00pm. Pull in vir 'n lekker warm wintermiddag wegbreek. Kry 'n bietjie vitamiene D in daai spierwit lyf. Hier is die [...]
Gefile in WKJ gigs | Tagged | 2 Comments

Love me a tender

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, julius malema | 12 Comments

Scrap stuk shit skip spoel uit op Sheffield Strand

Ok, jissis, genoeg met die alliterasie… Hierdie 164m lange tanker, die Phoenix, se anker het effens gekak en hy het op Sheffield Beach begin uitgespoel.  Foto's is deur 'n Watkykertjie, Rob ingestuur. Die skip was oppad na 'n scrapyard in India toe om afgeskryf te word. Dis dalk beter dat hy dit eerder nie gemaak het tot [...]
Gefile in Spec-takel | 9 Comments