Monthly Archives: July 2011

Blink Stefanus – Genesis

'n Nuwe comic op Watkykjy deur griffin, Blink Stefanus en next level illustrator chick, Danae Botha (wat nou tien teen een besig is om jou pa te zaber.) Dan is daar ook hierdie een bra, Ben – ons inzeftigating reporter,  wat van die begin van alles af daar was met sy video kamera. Hy probeer ook [...]
Gefile in Skrapnel, komix | 8 Comments

Park Acoustics – Voortrekker Monument. Sondag 3 Julie.

Kom join ons weer hierdie Sondag, 3 Julie by die Voortrekker Monument en meer spesifiek Fort Schanskop vir 'n befokte rustige vibe met so paar bands. Alhoewel dit winter is, is die weer actually lekker deur die dag in Snor City. Die eerste band begin 13:00 te jol, maar die hekke maak reeds 11:00 oop. [...]
Gefile in WKJ gigs | 1 Comment

Vrees Fokol – Hoofstuk 5: ‘n Vrou se wraak

Vrees Fokol is 'n vervolgverhaal van 10 hoofstukke. Die eerste 4 hoofstukke is verniet beskikbaar. Hoofstuk 5 tot 10 sal vir R7 elk verkoop word om die skrywer te vergoed vir sy skryfwerk sodat die arme drommel ook 'n kaas-en-tamatiesous broodjie kan vreet. Jy kan dus inclub met ses ander tjommies vir R1 elk as dit [...]
Gefile in Snotstories, zefshop | Tagged | 9 Comments