Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: July 2011
Vrees Fokol – Hoofstuk 7: Morné Steyn tot die redding
Vrees Fokol is 'n vervolgverhaal van 10 hoofstukke. Die eerste 4 hoofstukke is verniet beskikbaar. Hoofstuk 5 tot 10 sal vir R7 elk verkoop word om die skrywer te vergoed vir sy skryfwerk sodat die arme drommel ook 'n kaas-en-tamatiesous broodjie kan vreet.
Jy kan dus inclub met ses ander tjommies vir R1 elk as dit [...]
Ons is jammer oor wat ons nou aan jou gaan doen…
Onlangs op daai fokken snaakse TV show op Mnet, Modern Family, loop die kinders op die ma en pa in terwyl die pa druk besig is om die ma carrots te gee. Die kids freak uit en laat spat in alle rigtings. Jy check die dogtertjie waar sy besig is om haar ogies al huilend [...]
Gefile in Fokken zef videos 62 Comments
WKJ Interview met Lisa Davis – die chick wat haar tiete los geval het.
Julle onthou die video wat verlede week op Watkykjy was van die goose wat haar grill losgeval het? Sy was lekker van haar fokken trollie af. Ons het met haar kontak gemaak en so paar vrae gevra. Sy het ook 'n paar lekker foto's aangestuur. Smaak my nie sy is haar pa se lelikste kind [...]
Gefile in wkj interviews 36 Comments





Blink Stefanus – To infinity…