Moontlik die mees absurdste kak wat jy die week sal sien

In Fokken Zef Videos deur griffin24 Eiertjies

griffinMoontlik die mees absurdste kak wat jy die week sal sien

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Jarrajassus – tensy dit Stephen Hawking met 'n tos mullet in drag is, is ons planeet in baie groot kak as hierdie dude actually voortplant…

  2. CaptainCondom

    Ag neejirre man prof!
    Is jy op n warm sinkplaat uitgetos?
    My respek vir manne wat die beste van n kak situasie kan maak en boonop nog vir hulle self kan lag.
    2 Duime hoog !

  3. Prof. Bokdrol

    CaptainCondom sorry as ek soos 'n incompassionate kont oorgekom het, dis nie die bedoeling nie: ek het begrip en empatie met gestremde mense wat hulself wil help, dis bewonderenswaardig, maar ek dink net die songs se woorde is baie fokken onnosel – wat de fok het dit met enigiets te doen dat die ou wil sing hy is straight of wat de moer ookal ander kak hy sing? Die idee is goed en edel, die uitvoering is net baie kak…

  4. Oom Uncle

    Life gives them lemons,, they ask for tequila..   Nee die knape is akkersnaaks ,, en hulle kry boonop awesome parking by Menlyn . Ken party mense wat meer kan kla oor ;n kak snotneus verkoue as die ouens ,, ROLL ON

  5. Vors Etterbal

    Mein fok….  Daar is nie woorde nie….

  6. Teiner

    Liewe Fok! Respek vir die ouens se probeer slag, maar nou weet ek selfs die kakste areas in die woes-rand het styl!

  7. #1 Pisscat

    Wel, hulle is verseker fokken spesiaal . . .

  8. Dirk Diggler Diktros

    Kook tekkies my ouens – piele uitvoering.  Goeie lyrieke, van glyende stoele, wat ry van kroeg tot kroeg…my ruituig so kool – ek het al baie kakker local gehoor, bv. Jack Parow.  Hierdie manne het meer guts in hul eie vermoeens as local kletskunstenaars, soos julle-weet-wie.  Net een wenk manne, julle moet stadig, anders sal julle Suid-Afrika toe miet kom vir fittings vir downforce manne!!!  Sterkte – doet zo vort.  DDD

  9. NeelsvanPK

    Shame die arme okes het teminste 'n sin vir humor.

  10. David

    Shot Fran, maar lets face dit, die dudes kon netsowel gay gewees het, doos gaan hulle nie optel nie, behalwe miskien dalk in Witbank

  11. Vuilkak Visagie

    Sal like om hulle te sien roomys eet op stage….

  12. Dirk Diggler Diktros

    David, wat probeer jy eintlik se van doos op Witbank?  Jy het my verloor.  DDD
     

  13. Willem Wikkelspies

    Dis die shit wat maak dat jy in die hoek van 'n vertrek gaan sit en duim suig terwyl jy vorentoe en agtertoe wieg en mirmer "switch die fokken channel…"

  14. Blueeyes

    Dit was die coolste ding wat ek nog in 'n lang tyd gesien het, shot ouens

  15. Prof. Bokdrol

    NOU weet ek soos wie lyk die dude in die video! Fok, dit pla my nog al die tyd – vandag ry ek in Jhb rond en ek moer amper my kar om toe ek hierdie dude se gesig op posters langs die M2 sien. Wel ek dog dis hy – tot ek mooi kyk en sien dis eintlik Michael Bolton. Mind you, die twee se sangstyl is ook fokken naby aan mekaar. Sjym, die OppiKoppi-gangers gaan Michael Bolton se openingskonsert in Jhb mis, awwwww…

  16. Boerseun

    Oh my fok. Nou voel ek eers kak ek het Noorwee toe getrek. Gelukkig kyk ek nie TV hier nie, ander het ek al lankal terug huis toe getrek as ek die kak gesien het. Ek het net een vraag? Is dit regte vikings? hahaha

  17. Prof. Bokdrol

    Fokkit Boerseun, praat van synchronicity – toe ek in die kar klim by die graft in Jhb op pad huistoe in Pitooria vertel 'n hoogdrawende ou kont op ClassicFM se 17h00 nuus iets van 'n ontploffing by die Noorweegse regeringskantore in Oslo. Behalwe die tos TV het jy nou nog 'n rede om terug te trek – klim op daai aêrie voor jy jou ballas afvries, of OuSarmie se tjoms hulle vir jou afblaas!

  18. Prof. Bokdrol

    Né? Toe is dit nie OuSarmie se tjoms nie – die dude wat die kak gemaak het in Oslo beskryf homself as konserwatief en 'n Christen. Juanita du Plessis en Bobby van Jaarsveld en al hulle maatjies moet nou mooi verduidelik…en ek dink Obama gaan die Seals stuur nou om die Pous bietjie op te fok, of hoe?

  19. Prof. Bokdrol

    NS: Dis nou nie dat ek wil insinueer hulle moet die Pous loodpille voer en viskos maak nie (Christene jaag darem nie té gereeld sulke monumentale kak aan nie – wel, nog nie, in elk geval, alhoewel daai kont van 'n Abel Malan sterk op pad is), maar ek dink hulle moet ten minste die grootste spiertier tussen die Seals kry om die Pous 'n soliede PK of twee of tien te gee vir daai kakspul in Noorweë Vrydag, met dalk 'n skop in die ballas net om op te maak omdat ons vir Juanita du Plessis en Bobby van Jaarsveld en Angus Buchan en die res van hulle tjommies moet verduur…

  20. David

    Sorry DDD, ekt gepraat van daai 2 poppies wat so gebitch het op "Witbank wings" kan nie hulle name onthou nie, stel ook nie regtig belang nie, maar ek vermoed hulle sal val vir die manne, hulle het reeds die res gedoen.

  21. Dirk Diggler Diktros

    David, dude, dis als cool my broer.  My misverstand.  Jammer.  DDD

Gooi Comment