Comments

  1. BokTros

    Fok ja!! daar vat iemand weer vir comrade julius vir n 2.5. ancyl se site gan award we vir site most desirable vir hackers… laad die doos kak!

  2. Spyker

    Hahahaha! It's funny 'cause its true! Wonder of die ANCYL enigsens meer gehaat kan word…

  3. Chris

    Dit moet eintlik soos volg lees:" ha ha ha, I have a 16 million rand house and the rest of my comrades & neighbours are starving. That is no lie, serijaaas!"

  4. knater water

    Daai Hacker is my held! hy kan maar my vrou naai as hy so aanhou!

  5. Willem Wikkelspies

    Soos whackhead vanoggend gese het. Dis nie baie secure as die user name Julius en password malema is nie. Dink hy gaan volgende die internet "af" switch soek nadat hy nie die twitter "af" switch kon kry nie. Ek love stupidity as dit so in jou gesig gedoen word. Jub jub probeer nie eers ama-clewa wees nie…

  6. Evert

    Ek sit nogal self en wonder. Is hulle server 'self managed' of doen die hosting company dit? Hoekom word daar so maklik ingebreek? Is dit iemand wat by die Youth League se IT werk, of vir die hosting company? Of raai die persoon net heeltyd die username en password?

  7. Leon

    daar is nou 'n ander een… Dumb and dumber!

  8. Jaco

    Daar is nou 'n 403 Forbidden op.
    Daar is daai site ook nou down.

Gooi Comment