interzef baddies en goodies

Interzef – die baddies

In Komix deur griffin9 Eiertjies

interzef baddies en goodies

Deel met jou tjommies!
griffinInterzef – die baddies

Comments

  1. Santie Vet Gat

    Weet jy wats erger as 'n crackjunkie?! 'n snoek junkie, vra my poes ou, hy is een.
    Sy tjom ok.

  2. Dirk Diggler Diktros

    Santie, jy is skerp, voorwaar die tipe nooi so na my lat !!   DDD

  3. NeelsvanPK

    So graag soos wat ek wil lag, is hierdie 'n baie hartseer onderwerp.

  4. waarom

    PK  wat nog meet fucktup is die Rhino's in die widtuin.  Smaak my ons moet weer bumper stickers kry wat se
    "SAVE THE RHINO SHOOT A RANGER" 

  5. Dirk Diggler Diktros

    Neels, jou standaarde my ou!  Wat het van italics geword.  Bespeur ek dalk n huilerige gemoedsbekakking?  Moenie worrie nie, ek self is blou want ek is onsteld dat Justin Bierber nie net by Club 27 gaan kom nie maar dit verbysteek.  Its not fair!!  DDD

  6. Allan Boesak Raakwys

    FOK DIE WEBSIAAT !!! JULLE POES my kak word gesensor en nie ge poust nie !!!!
     
    DEUR MY GAAN JULLE DIE EWIGE ELLENDE IN POESTE !!!!

  7. Dirk Diggler Diktros

    Allan, moenie alleen voel nie.  Ek ken die pyn.  Soms maak die blogwereld fokkol sin – veral as mens sien welke kak wel gepost word.  Vasbyt, kap n trippel, en beterskap and NEVER give up!!  DDD

  8. Prof. Bokdrol

    ABR en DDD ek skiem julle twee se uitnodiging na die bekendstellingsbraai ter viering van VK se nuwe lentemodereeks is seker al in die pos?

Gooi Comment