Interzef – Brakpan

interzef - brakpan

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Skrapnel, komix. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

10 Comments

  1. HANS HAMMER
    Posted July 22, 2011 at 1:44 pm | Permalink

    HAHAHAHAHAHAHHAHA, Stiek uit Brakpan, jou bang piel

  2. Dirk Diggler Diktros
    Posted July 22, 2011 at 1:47 pm | Permalink

    Right.  Selfs aliens begin die konsep van die itgeit (ja, dis n woord), die kwintessensieele Brakpanner snap.  Geen grense.  Letterlik.  Hy skrop haar soggens, smiddae en saans.  En tussenin hou hulle mekaar lekker warm in die walle en hompe en in die somer kan hul kop eerste in mekaar se koelte le.  Elke pot kry sy deksel. Simbioties verby tot die next level. dat selfs buitenste ruim se slimstes is verslae, maar kan nie hul wellus, wat dduidelik te bespeur is op hul gesigsuitdrukkings, wegsteek nie.  Hulle gaan mekaar enige oomblik ektoplasmies zaber.  Al is hule boetie en sussie.  Nes die Brakpanners – dan is dit mos o.k. ne@ DDD

  3. Anthrax
    Posted July 22, 2011 at 2:21 pm | Permalink

    Dis seker boetie en sussie? Kak plek, absoluut. Witbank sterk tweede.

  4. Posted July 22, 2011 at 2:55 pm | Permalink

    May the Blob with with you.

  5. peanut
    Posted July 22, 2011 at 3:58 pm | Permalink

    My bliksem, daai is mos die outjies van "Redding Internasionaal"!!  What a blast from the past….

  6. Prof. Bokdrol
    Posted July 22, 2011 at 4:28 pm | Permalink

    O my liewe goeie fokken moer! Moenie vir my sê Gemini Models is nou into porn ook nie???

  7. J-M
    Posted July 22, 2011 at 5:44 pm | Permalink

    @peanut dit lyk soos iets op SABC, ek het nie DSTV op die oomblik nie so al op die kassie vir my is SABC en ETV, ek noem dit poeskas so dit is hoekom die dokter vir my gesê het my lewer is ook poeskas toe!

  8. AMOS*
    Posted July 22, 2011 at 8:11 pm | Permalink

    Gorman en Karnati heers: evil impersonate.
     
    Bring terug regte TV: Interster, Vyfster, Oscar en Knersus, Tierbrigade, Arsene Lupin, Meisie van Avignon en Kooperasiestories. Voor fokken kakslegte reality TV.
     
    Naked News kan bly.
     
    O ja, amper vergeet ek van Hoofinspekteur Derrick: Moordafdeling en sy gayerige sidekick Harri. "Maar dis tog verregaande, die Weduwee Schleck is vervlaks onnosel, man"
     
    Goeie tye.

  9. peanut
    Posted July 23, 2011 at 4:35 am | Permalink

    @ j-m sabc en e-tv sal my ook na drank laat gryp 

  10. CraigK
    Posted July 26, 2011 at 8:30 am | Permalink

    Jabba The Hut has a mate ….???

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">