Yes Griff
Ekt hierdie ‘YO’ gangsta hilux in Centurion gewaar.
Deel met die mense!
Tinus
Hierdie post is 97 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,216,930 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Knock knock
Who's there
yo
Yo who??
Yo Poes
Yo-Yo-Yo met Eish!
Sorry, maar ek spaar my bandwidth vir die "tart with the cart". Die kaperjollie met die trollie. Die swaantjie met die waentjie.
AMOS*
Gunsteling Afrikaanse fliek: Kom saam vanaand
Chappie-feit: die pizza-aflewerbakkie in Toy Story is 'n "Yo"-fabrikaat.
Defnitief, duidelik. Genoeg plek vir Dop, Doos (selfbevrediging as dit moet AMOS* want handkom is beter as geenkom,) en Draks – Dwelm vir sommige. Slaag dus die DDD suurtoets (acid test) met vlieende vaandels en tawwe tekkies. DDD
Verder, met verwysing na gunsteling kleur (menstruasierooi want n man is nie n man as hy nie in die rooi see geswem het en sy rooi snor gekry het nie…) en afwerking wil ek net se: "Goed gepoetsde poeskoets!!! (probeer dit vinnig 10 keer se, as jy dit reg kry, laat weet die kontakte van jou 'merchant want dis goeie sjit waarop jy is!!) DDD
DDD getry maar 'n fokkop by my.
Is die pic ge-photo shop? Dis amper onmoontlik om te dink dat so rooi-bul bakkie sonder blou plastic balle is. En dit nog in Pretoria nogal. En om als te kroon 'n Hilux ook daar by.
Ek wil net graag weet hoekom mens trappies op 'n bakkie nodig het??