Duikboot Cat in Centurion

In Spec-takel deur griffin8 Eiertjies

Hey Griff

Ek weet nie wat die blare by Centurion Lake doen nie maar ek scheme nie hierdie was die plan nie.

Koos

cat in centurion

griffinDuikboot Cat in Centurion

Comments

  1. AMOS*

    Iemand sal moet verduidelik, en ek is bly dis nie ek nie. Siepsopbraaiboud!
     
    AMOS*

  2. Warmwaterbrak

    Dit het al voorheen ook gebeur, dan kom sleep sulke moerse rooi lorries die geel kak uit.  Dalk moet hulle net die Cats rooi maak, dan sal die kak ophou.

    Maar fok weet hoe gaan die rooi lorrie die keer by die geel kak uitkom

  3. Evert

    Is dit nie daai dam wat nou die dag op Carte Blanche was nie?

  4. Willewortel

    Daai cat was besig om jurie els se geraamtes uit te grawe – net bruin kak orals!!!

  5. Discoverysa

    Fok Goeie genade! Kan mense met breinselle so onnosel wees?
    Dis Amper Nai week, kom ons duik

  6. Dirk Diggler Diktros

    Dis die beste advies nog!! Van Discoversa af, ek sekondeer en voer sommer uit. DDD

Gooi Comment