Dis naweek, kom ons fokken duik!

Seuns en dogters, net gou so paar aankondigings voor die tweede klok lui en ons bid en fokof…

Ons het so paar wennertjies om aan te kondig:

1. Die Zef rap track kompetisie is gewen deur Dirk, soos vir hom gevote deur die Watkykertjies. Lekker kakbaie pryse ter waarde van R2500 oppad na jou toe. Geluk.

2. Die eerste wenner van die Park Acoustics double tickets vir hierdie Sondag is Manie. Die tweede wenner is Annie. Hou julle inbokses dop vir instructions om hoe om jou tickets te claim. Beide hierdie Watkykertjies verjaar en wil hulle parties sommer by die gig gooi saam met hulle tjommies. Dis 'n goed genoeg rede vir ons.

3) Ons laaste wenner is die bra wat die Oppikoppi tickets score vir hom en 'n tjommie. In Oppikoppi se ouens se eie woorde: "Daai video van die mense wat by die printer ontmoet is die wenner. Hy kan 'n dubbelkartjie kry". Dit sal video nommer 4 wees as ons dit nie mis het nie. Hulle tune ook verder "daai outjie in die video wat op die muur sit en sing – julle kan vir hom 'n enkelkaartjie ook gee." Dit sal dan video nommer 3 wees. Geluk ouens, ons sal vir julle 'n paar doppe ook koop. En shot vir Oppikoppi vir die ekstra kaartjie. Dis befok van julle.

Rait, maak die vensters toe nadat julle die borduitveers skoongemaak het, dan kan ons fokken duik.

leisure duik

Speel die fokken tune kliphard en duik:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in duik, naweek. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

9 Comments

  1. Evert
    Posted July 29, 2011 at 3:09 pm | Permalink

    Al die planking, leisure diving, owling, wat ook volgende gaan wees, raak nou net bietjie fucked up. Koop 'n bottel, raak poesdronk en vang kak aan, uitgesort.

  2. Prof. Bokdrol
    Posted July 29, 2011 at 4:13 pm | Permalink

    Hey ADSL, something for you to duik with today!

  3. peanut
    Posted July 29, 2011 at 7:09 pm | Permalink

    Fork me!!! Come hither hottie… Jy mag maar enige oomblik in my swembad kom duik, open invite @ dude in pic.

  4. Allan Boesak Raakwys
    Posted July 29, 2011 at 7:21 pm | Permalink

    ha ha ha , maar verseker gaan ek en vuilduif duik die weekend , dis my BIFDAYYYYYYYYY.
    En ja , ek kan nog praat , en tik oppi interwebs , maar nie vir lank nie !

  5. peanut
    Posted July 29, 2011 at 10:30 pm | Permalink

    hey shorty, it's your biffday, we gonna party like it's your biffday, we gonna sip bacard like it's your biffday, coz u know we dont give a fcuk coz it's your biffday – love 50cent

  6. Dirk Diggler Diktros
    Posted July 30, 2011 at 2:36 pm | Permalink

    Die anus adders is seker bly vir die duik-pic.  Persoonlik is en n tiet en poes man.  Ek sal maar suip tot ek lekker duik.  Gelukkig het ek myprodol om n handvol saam met die smirnoff the neem – blykbaar vat dit n man nuwe hoogtes…. DDD

  7. hond poef
    Posted July 30, 2011 at 8:03 pm | Permalink

    fok almal op die aarde.

  8. Prof. Bokdrol
    Posted August 1, 2011 at 7:44 am | Permalink

    Insluitend jouself?

  9. Allan Boesak Raakwys
    Posted August 1, 2011 at 8:59 am | Permalink

    Peanut , 10 uit tien , vir oorsproklikheid DWIS 

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">