Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Ek het nooit geweet Jabba the Hutt het 'n suster nie?

  2. Willem Wikkelspies

    Daai Bike gaan nooit nie 120 sien met daai gravitasie aangedrew speodbreker nie. Ek neem aan op naweke werk sy as 'n "Road Block" vir die cops.

  3. peanut

    Gisteraand het sparks tussen hulle gevlieg, nou fok hy sy bike op om haar tuis te kry voor sy pelle opdaag vir die game en sien hoe dik sy bierbrille gisteraand by die bar was…

  4. Dirk Diggler Diktros

    Piele, beterskap vertoonbeeld!!!.  DDD
     

  5. Warmwaterbrak

    Manne, besef niemand die befokste ding van daai bike is dat hy agteruit ry nie?  Die sparks sal mos nie agtertoe uitskiet as die wiel vorentoe draai nie.

  6. Etter

    @WarmWaterbrak…. nee bra!  Jy verstaan verkeerd.  Daai sparks is van die rocket boosters wat hy moes install VOOR hy die brugtrol n spin kon gee!!  😉

  7. Dirk Diggler Diktros

    Asseblief mense!!  Daai chick is NIE vet nie.  Ek wil nooit weer die V-woord hoor nie, behalwe as dit Vagina is nie!!!! 
    Sy is wel duidelik sigbaar.
    DDD

  8. peanut

    …En nie een keer was die V-woord op een comment gebruik nie, lmga!!!!! Shame, tussen watse reels lees jy, DDD? Die bierbril of dikbril soort?

  9. Dirk Diggler Diktros

    tussen die grysstof van die lesers peanut.  Soos daai Mentalist ploert op TV.  DDD
     

Gooi Comment