Hi G
Hiers die manne van die daai Parkie Movie wat jy so ruk terug op WKJ gegooi… hier is n nuwe video van hulle. Ek glo dit sal dit WKJ kykertjies bietjie entertain vir 5min….
Cheers
PDK
Hierdie post is 80 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,048,903 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Moerse geniet dankie Griff! – Moet sê, ek love die tune!
Hahah..wag…wat de fok ??
So baie moeite. Jammer dis si n kak storielyn met geen besliste begin middel en slot. Daar is geen narratief. Is jul seker Jack Parow het dit nie uigedink.? Sorry ouens, julle kan beter. Gooi nog ene. DDD
Ekt nog nooit soveel gelag vir so 'n faktap video nie. Wel gedaan…
Ek moet beslis in ´n kak bui wees vandag waarvan ek tot nou toe nie bewus was nie. Dink eerder die kanse is beter dat ek nou gesien het wat die telurstellende 5 minute resultaat is van ´n duur kamera en 10 uur se inspannning. Soos DDD sê probeer weer en kry of kap ´n dratie.
Goeie kamera angles en produksie is goed. Maar tyd asb. eerste 1:30 is n mors van film en almal se tyd. Doen die setup vinnig(5 sekondes) laat ek weet wat ek kyk dan spandeer meer tyd and die meat van die storie. n Kort goeie video is beter as n langer meh meh video.
Dis verFOKKENvelig !
Die fokkers het my dag gemaak.
Ek dink nie die klonge moet regmaak vir Oscar aand nie. Ek hoop ook nie hulle wil geld maak met die stront nie.
Is aan einde waar jy jou wasgoed en Omo ingooi. Gratis was…………..
4:24 minute van my dag…. in sy poes in….
O en moenie die Stasoft vergeet nie!!!
GOEIE NUUS ! Die storie is so omtrentr 12-jarige laaities met ADD level. So julle ouens kan maklik next level gaan. Wees net voorbery vir verwerping as die algehele kwaliteit van ensemble akteurs voor en agter die kameras so gay-pretensieus soos die huidige een gaan wees, gaan julle verseker zef kak kry. DDD
Cool shots, cool music, cool acting (seuntjie in die bad)…
MAAR – wat de fok was die doel met hierdie !!!??
Huh…seriously!? : /
ek stem saam met al die poeste hierbo , fokkin boring !
Elke keer as ek daai MANATEE in die bad sien verloor ek my geloof in God! My oë begin te water en ek ruik kaas in die kamer! Ek wil hom in n drom toeseël en hom begrawe onder my swembad!!!! Sis!
Die ander ou is darem snaaks! Lyk soos n LEPPER maar snaaks. "Waar die fok is die plug?"
Hou so aan ouens! Hoop julle volgende stuff is net so fun!
Hallo Almal!
Wil net gou uitklaar dat my vorige post n GRAP was. Ek is deel van die crew. Blykbaar was my aanmerking gedeeltelik aangestuur na ander mense en het n rusie geskep. (Vreemd as jy die crew se sin van humor ken en weet hoe ons met mekaar praat.)
"Hou so aan ouens! Hoop julle volgende stuff is net so fun!" was die idee wat ek probeer deurkry met die comment aangesien daar mense is wat n klein video veels te erg kritiseer. Die mense wat betrokke is met die projekte doen dit vir die plesier en is almal great ouens.
Ons waardeur julle aanmekrings nogsteeds en verwag geen mercy nie so hou aan om te sê wat julle dink!!!
Mag julle ereksies spontaant en kliphard wees…Of Live long and prosper as jy wil.
Ruan
Fokkit! Geen wonder mense sien ons afrikaners as fokken common!