Hierdie post is 130 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,214,373 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
griffinDie 27 Club
Comments
Boerq
W-T-F
Evert
In a failed attempt to help Amy Winehouse before she died, not even Gavin from Autoglass could fix her crack problem.
Can all those waiting to make a joke about Amy Winehouse please form a line.
It's what she would've wanted.
Slayer23
Hahaha, nice one Evert. Great advertensie Griff, ek like die boodskap en als. Dit sê nie jy moenie party soos 'n rockstar nie, jy moet net nie jou heroïne lepel in die dak gaan staan en steek nie.
Is daai Winehouse mugshot 'n ou foto of postmortem geneem? Moeilik om te sê
Fok so ek moet nou van Oktober af vir 'n jaar lank ophou suip en party?
Daarna is ek in die clear!!
Vlaknaai
Drank en poes het my lewe verwoes , maar dagga en doos het my weer getroos !!
Willem Wikkelspies
Jammer maar ek moes net… Die AA kan nou met graagte aankondig dat Amy winehouse vir 24uur skoon is van alkohol. Baie geluk Amy!
Dirk Diggler Diktros
Fok, fok en weer fok. Moet ek nog 10 jaar na Justin Bierbier se gesig kyk en luister? Kan hy nie ge-fastrack word na die doellyn – cokelyn toe nie? DDD
Vuilkak Visagie
Ja wel ou fokken rubber lippe Mick Jagger is vandag al 68 jaar oud. Here jy weet, jy kon darem beter mense gekies het om lank te lewe. Die ou is mos poes lelik man!
Prof. Bokdrol
DDD ek is bevrees Justin Bieber gaan ons almal nog oorleef – sovêr ek weet kan mens nie overdose op melk en Milo nie?
Dirk Diggler Diktros
Karsh, very harsh. Maar ons het darem Elvis langer gehad. Aan die ander cunt het Michael Fokken Jackson ook nie n tip gevang nie – miskien het hy die tip van sy neus gevang toe die afpoes – en Micheal het dit tot fokken 50 gemaak!! Die Briels – party en sommige Grafsteensangers is nog met ons – so dis seker wat n ou score op swaaie verloor jy op skoppelmaaie. (swings and roundabouts) Ek wil egter n mosie tafel dat GAGA en Bierber hyperverskriklik begin party. Onthou, opiate soos heroien is jou friend. Meng dit met Columbia se beste en bou n "spoedbal" en spuit geil binne-aars. Jylle sal songs skryf wat skrik vir fokkol en maer bly. Vra vir John Belushi hoe lekker is n spoedbal. DDD
Prof. Bokdrol
V: Wat is die verskil tussen Februarie en Amy Winehouse?
A: Februarie het dit gemaak tot by 28…
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
W-T-F
In a failed attempt to help Amy Winehouse before she died, not even Gavin from Autoglass could fix her crack problem.
Can all those waiting to make a joke about Amy Winehouse please form a line.
It's what she would've wanted.
Hahaha, nice one Evert. Great advertensie Griff, ek like die boodskap en als. Dit sê nie jy moenie party soos 'n rockstar nie, jy moet net nie jou heroïne lepel in die dak gaan staan en steek nie.
Is daai Winehouse mugshot 'n ou foto of postmortem geneem? Moeilik om te sê
Pity that Norwegian asshole did not join the club