Clown met ‘n drank probleem

In Spec-takel deur griffin8 Eiertjies

Een van ons tjommies het op hierdie review van ‘n clown afgekom terwyl hy vir ‘n hip-flask gesoek het op Amazon. ‘n Clown met ietwat van ‘n drank probleem:

hipflask

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinClown met ‘n drank probleem

Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Nonsens.  Realiteit is vir mense wat nie met drank en draks kan cope nie.  Fokken sussies!!  DDD

  2. pieter

    my vrou het n drank probleem elke keer as ek drink het sy n probleem daarmee.

  3. Dirk Diggler Diktros

    Legend Pieter – fokken legend!  DDD

  4. Jags Jannie

    DDD, gee gelyk! Na die naweek is Pieter se vrou ook siek soos myne?! Siek van ons kak……..

  5. Dirk Diggler Diktros

    Janneman, jy het gelyk my blaar, maar dis waar domestiese dissipline in die kryt klim en dis n perd van n ander DOP geur….  😉  DDD
     

  6. Allan Boesak

    Fokkkin Clowns !!!! ha haha . Hel , Waar de fok kry mens die tyd op Product rewiews op Website te sit en lees of tesoek …. 

Gooi Comment