'n Nuwe comic op Watkykjy deur griffin, Blink Stefanus en next level illustrator chick, Danae Botha (wat nou tien teen een besig is om jou pa te zaber.)
Hierdie post is 52 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,201,743 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Ek vang dit nie. kan julle hom oor gooi?
Jaco, dit spyt my papnet, maar ek moet se ek sien waar jy vandaan kom my ou. Ek voel jou pyn. Miskien is dit oorlat die duikkiekies my kontbefok/poesbedroef laat. DDD
Ek onthou nou weer van my onlangse verwysing na afrikaans 101. Gee die hond net n bietjie wind, en check – hierdie is narratief wat die ware storie dra wat dieper le en later of plek-plek, kol-kol kop uisteek, soos ek met die buurvrou gisteraand. DDD