Ons vriend en inzeftigating reporter, Ben het verder gaan ondersoek instel om uit te figure waddefok Blink Stefanus mee besig is. Vandat hy op die aarde geland het maak hy net kak orals. Dit lyk of hy nou begin om mense se lywe te steel nadat iemand anders sy lyf gesteel het van 'n statue af by die ongelukstoneel. Dinge raak rof…
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Bazza on Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Visvinger on Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- #1 Pisscat on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- peterstuyvestanblue on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- wilnetspyker on Hoe om te naai… week#1 van 4
- Chris on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
-
-





2 Comments
blink stefunus…wat n klomp toss
Dis kompleks. Ek probeer die storie geniet, of tenminste vang. Leet ek kwalifiseer. Die klank is uitstekend, wereldklas, goeie toerusting gebruik en weet wat hulle doen. Die kamerawerk dieselfde. Die kameramense weet hoe om die fancy sjit tot die maksimum te gebruik wat my by beligting bring. Dis hier waar dinge oneffektief raak maar die kyker is so meegevoer deur kamera en klank dat hy beligting opslurp. Dan begin dit. Die bindingsteks. Die akteurs se spel. Die kontinuieteit. Die post-produksie. Die regie. Die STORIE. My oom Carel het altyd gese as n mens niks goed van iets kan se nie, dan bly jy stil. Dis hoekom ek stilbly oor bogenoemde onderwerpe. Dit sou unfair wees om the se als is n pot kak. Toe probeer ek dit kwalifiseer. Moenie ophou nie manne, julle het BALLAS, as julle klank en kamera kan regkry is dit net n kwessie van tyd. Beterskap en sterkte!DDD