01Genesis-01

Blink Stefanus – Genesis

In Komix deur griffin8 Eiertjies

'n Nuwe comic op Watkykjy deur griffin, Blink Stefanus en next level illustrator chick, Danae Botha (wat nou tien teen een besig is om jou pa te zaber.)

Dan is daar ook hierdie een bra, Ben – ons inzeftigating reporter,  wat van die begin van alles af daar was met sy video kamera. Hy probeer ook uitfigure presies waar de fok Blink Stefanus vandaan kom en trek Carte Blanche op homself. Hy sal hopelik vir ons meer insig kan gee, eventually. Of dalk fokken glad nie.

Ons vertel vir julle die storie agter die storie agter die fokken storie so oor die volgende paar maande.

01Genesis-01

Kry vir jouself Blink Stefanus gear op Zefshop.com

Deel met jou tjommies!

    griffinBlink Stefanus – Genesis

    Comments

    1. Slayer23

      Waddefok?! Ek wonder of die spul karakters al van kindsbeen af tik-tokkie speel en of dit die verskynsel van die blink stiff-anus is wat hul fragile little minds so omver gefok het. Either way, them niggaz is crazy!!! Ek gaan nooit weer 'n sausage roll kan vreet nie…

    2. Laaitie

      The Man, The Mystery, The Myth…..Who is blink stefanus, and does he even have a Anus?

    3. Dirk Diggler Diktros

      Ek het seker fetale dopsindroom of iets maar dit voel of daar meer kartoens en series verhale begin as wat Malema kak praat deesdae?  Hou hulle by beloofde skedules en wanner klimaks ons? Sterkte aan al die kunstenaars. DDD
       

    4. #1 Pisscat

      Jisis !!! klomp kak met 'n hoofletter P !!!!

    5. #1 Pisscat

      Jissis wat 'n klomp kak met 'n hoofletter P !!!

    Gooi Comment