'n Nuwe comic op Watkykjy deur griffin, Blink Stefanus en next level illustrator chick, Danae Botha (wat nou tien teen een besig is om jou pa te zaber.)
Dan is daar ook hierdie een bra, Ben – ons inzeftigating reporter, wat van die begin van alles af daar was met sy video kamera. Hy probeer ook uitfigure presies waar de fok Blink Stefanus vandaan kom en trek Carte Blanche op homself. Hy sal hopelik vir ons meer insig kan gee, eventually. Of dalk fokken glad nie.
Ons vertel vir julle die storie agter die storie agter die fokken storie so oor die volgende paar maande. Jy kan die eerste comic hier kry
(Click om die comic lekker full size te sien)





9 Comments
Waar de fok is daai video geskiet? Jassis dit lyk soos n faktap plek daai.
Ek wil ook weet waar de fok die video geskiet is want daai's verseker nie akteure nie! Waar kry jy sulke dodgy fokken mense? "Fokof poes. Ek sal jou steek poes" Die bra in die bellaclava!
Daai bra wat in sy kar bly sal jou lem my bra, ek sal nie na n fokken begrafplaas toe gaan saam daai kanonie nie. "I cut you open until the blood becomes"
Fuckin' awesome Tee
Ek hoop almal kyk na die produksie kwaliteit van die video. Bakgat shit die.
Ek kop nie die storie nie. DDD
fokken next level
DDD gee kans – jy onthou nog daai stuff oor storielynontwikkeling en so aan wat ons in Afferkaans 101 geleer het? All in good time, bra…
Dankie vir die wenk Prof. Ek neem aan die is dusver narratief. Mmmmm-ja, dit maak dan meer sin. Miskien moet ek ophou vodka meng en dit skoon drink, dan sal my gedagtes en deduktiewe redenasie ook meer suiwer wees. Trippel gedistilleerde visie hier kom ons. DDD