ANCYL site weer gehack…

In Zefgatte in die nuus deur griffin17 Eiertjies

Hier is ‘n tip vir die ANCYL – gebruik van daai poesbaie geld in Juju se trustfund en kry mense in om julle website oordentlik te secure.

ancyl weer gehack

(shot, Thys)

Deel met jou tjommies!

    griffinANCYL site weer gehack…

    Comments

    1. Stewart

      Did somebody really hack the site AND put that image as the home page, or just hack it? At the moment it just gives an error.

    2. CJ

      Die res van die site is nog daar.  So iemand het heel moonlik net die prentjie in die index.php file gesit… So hulle het die index file delete, wat nou die error veroorsaak.

    3. Evert

      Die site is van lyn af. Hulle weet seker nie om dit reg te kry nie. Dit het hulle omtrent 'n hele dag gevat om 1 pic te verander.

    4. thylab

      Stewart.. i took the picture, about 30 minutes ago that was the result if you browsed the site… i think the ANCYL has now stopped their website until the issue has been resolved, why you getting the Forbidden Error .. i wouldnt be surprised if this happens plenty more times this week hahahaha.

    5. Dirk Diggler Diktros

      Hulle kaqn nog stoei vir next level.  DUMBERER en DUMBERESTE is nog vakant. Die moontlikhede ken geen perke met hierdie dom klitte nie.  DDD

    6. fief

      fokken legend….GIVE THAT MAN A BELLS! as ek uitvind wie dit is koop ek heel aand vir daai persoon drank

    7. thylab

      @Jack Nabbit hahaha jy wil net die free drank kry van FieF !!

    8. Willem Wikkelspies

      Ek reken dis hoe JuJu sou gelyk het met hare in elk geval. Zuma is nog steeds 'n stort kop missing op daai pic. Maar all in all. Goed gedoen. ek like dit befok, hou so aan!! 

    9. JACO

      tot my skool se website het beter security as dai kak site, http://www.ancyl.org.za:2082/administrator/index.html  > hul kon seriously n beter login addres as dai gemaak het, mar anyway die rede wat hul so lank vat om di shit te fix wat gehack word is omdat hul acound amekaar geblok word deur te veel mense wat soma di login password try lai dan weet dai dom doose self ni eers hoe om by hul eie site in te log ni> mens kry dom mense en dan kry j die anc

    10. JACO

      warbird jys fokken legend, hou aan met jou hacks en fkn laat Melema en zuma kak

    11. waarom

      dit vat so lank want hulle dust eers die site vir fingerprints !

    12. Vuilduif

      Fokken uitstekend! Ek weet dis nie baie moeilik om dom mense vir 'n poes te vat nie, maar dit is nogsteeds fokken snaaks! Well done ouens, hou so aan!

    Gooi Comment