Zef Leopard het nou 'n nuwe range reversible shirts uitgebring. Dink daaraan is die klerasie ekwivalent van backward maksing. Rodney Seale gaan jou teen t-shirts ook begin waarsku. Lewe die blaar nog?
Anyway… nou kan jy uitgaan en party, oorslaap by 'n vreemde chick wat jy zaber en net jou hemp omdop en by by die volgende jol uitskiet. Of maybe het jy tamatiesous gemors op jou hemp toe jy jou hangover gaan nurse het by Wimpy die volgende oggend. Dop die fokken ding om en jy't 'n nuwe een aan.
Hier is 'n sexy kat wat wys hoe die storie werk en onder die video is die weblinks na hulle range as jy van hierdie outjies wil aanskaf, asook so paar nuwe products wat ons die week in Zefshop gegooi het.
| Compare gerus die boeke se pryse as jy wil. | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Zefshop.com Click here to visit our site |




6 Comments
Die moontlikhede is weklik heimlik legio. Ek kan begin lys maar dan raak ek weer meegesleur deur die passie van die visuals en dan word die moderator weer die bliksem in en sny my opstel uit. Koop dit. DDD
Die een grous wollerige ou by die werk het nou die dag met dieselfde klere as die vorige dag werk toe gekom. Hele kantoor skinner nou nog daaroor. Dink ek gaan dié vir hom forward… Thanks!
Wow mense kan maar kak boring wees. Ek dra die selle sokkies vir 3 dae soms. Met goeie rede. Hou die complainte department leeg. Die bra het seker method vir sy madness. Hou mense soos jy besig ou Lielakie en weg van sy spasie af. Wie de fok sal nou eintlik weet neh?
Die hemde is piele – dom dit om en jy kry sommer ook 'n ponytail en 'n paar tattoos by.
Fokkin lekker , nou kan ek Grease stains aan beide kante van my 'kit' kry ,en wat meer befok is dat ek my Squeez se leopard print Bra , ook kan aantrek ……
FOK JOU website poes !!! my comments word weer nie gepoust nie !!!!!!!!!!!!!
watte fok Griff?
Jarre maak n man sterk hier !
Ek werk al jare lank aan my Boek 'die jaar se 20000 beste braai resepte ' maar fok ek sukkel om my Cholesterol tebeheer ….