Zef krimpies van Kaaskopland

In Spec-takel deur griffin10 Eiertjies

Special zef uit Nederland. Dis ‘n kar vir ou mense. Die ding kan net 45km/h ry.

Brineel

11052011433

11052011434

Deel met jou tjommies!

    griffinZef krimpies van Kaaskopland

    Comments

    1. coone

      Nee man, is nie vir ou mense nie maar vir gestremdes.

    2. Neil

      Ek scheme die spoiler is daar om 'n bietjie downforce te vang van die lorries wat hom verbysteek.

    3. cockteazer

      Ag shame…daai downforce en moerse brulpype gaan die arme fokken dingetjie ook fokkol help nie…miskien moet die krimpies maar gaan katte tel by Sonskyn huisie vir Bejaardes…Lol 🙂

    4. AMOS*

      Daardie bigger wing is sodat hy kan double as 'n zimmer frame. Hy het ook 'n sondak sodat jy maklik jou groceries kan inpak. Fokken slim, die kase en zef, ja.
       
      *AMOS
      *Ass vir Masturbasie as Olimpiese Sport
      Wat is beter as om jou hand te date, en elke dag te kyk hoe hy spuit

    5. Dick van Dickvill

      hou my dop vas chek die move!!!!!!

    6. Prof. Bokdrol

      Het julle die geel nommerplaatjie opgemerk? "Kijk Uit" – op sy eie sou mens dink dit beteken "Oeee, pasop 'seblief, ons is arme weerlose krimpies in die verkeer" maar saam met die downforce device sit ek nou 2 en 2 bymekaar: dis twee hardcore zef krimpies daai, hulle vat nie kak nie – ek sien al hoe kook hulle 'n tekkie af in Walletjiestraat met die rolstoel op die dak gepak: "Kijk Uit! Waar gaat je heen, moederfokker? En Wat Kijk Jij???"

    7. Willem Wikkelspies

      Ek chiem, daai wing is sodat die ous in daai boxer van voor in sy spieeltjie kyk en wonder WDF! is dit agter hom wat so Zef rev en raas met die wing en dan die krimpies daarin sien en daadelik die laaste van sy dop by die venster uit moer.

    Gooi Comment