Zef Brakpan tennis

In Fokken Zef Videos deur griffin19 Eiertjies

Brakpan tennis op sy beste. Die Brakpan finals. In Brakpan, natuurlik. Ons vat hom hier in die finals by die derde game. Bitch Slap Broodryk en Kontklap Kruger sê mekaar die titaniese stryd aan. Klink of Riaan Cruywagen ook op die pawiljoen was en homself geniet het.

Dis eintlik net 'n klomp kak, om die waarheid te sê, waar waddefok moet met anders doen as om kak videos aan mekaar te naai wanneer mens hoog is op meds in die bed en ronfok op die laptop?

griffinZef Brakpan tennis

Comments

  1. Bosjakkals

    Dis nou wat jy noem 'n poesklap kompitisie

  2. Lindy

    Well i'll be damned. Dit lyk meer vir my na 'n paar poesklappe daai. Ek sal tog so staan lat iemand my so klap. Fok! 'n hou vir 'n hou. Ha Ha Ha ek het nou baie lekker gelag.

  3. Lindy

    Ek het nou my gat lam gelag. Dit is nou tipiese vroumense wat so maak……behalwe ek, ek boks. Ha Ha Ha. Hulle is nogal tough……nie eers rooi wange nie.

  4. AMOS*

    Fok, fokfok en Goeie fok!
    Die dames kan houe vat: definitief my tipe. Die los gewriggies maak my jagser as twee Brakpantieners met brannas wat skinnydip by die dam. (Ek weet dit want ek was daar: rieme is geruk en vleisbyle is gesluk).
     
    AMOS*
    Kom ons raak handgemeen.

  5. AMOS*

    Is die een aan die regtercunt nie dalk 'n man nie? Vra maar net.

  6. Jagse Jarel

    Fokken funny, ek wil dit graag check as ek gerook is.

  7. Dirk Diggler Diktros

    Kudos vir die bitches!!!  Sien julle nou hoekom ek se draks is enige probleem se oplossing of daar is geen probleem te groot vir draks nie?  Kyk net die meesterstuk wat draks – legit – uit die plakker van die videoclip gebring het.  Nou moet jy net verder "pluck" of myprodol (x6) en vodka (x375ml on 15 sekondes) dan sien jy hoe lap jy Pablo (Picasso se blou periode, en Andy Warhol binne in jou 15 minutes of fame in my blaar!!).   Kannie verkeerd gaan nie.  Epic job.  Expand – Verbreed die sieke psoge psige met n bottel – 200ml, moenie hanna-hanna Benylin met Codien wat jy in een asem wegslaan.  Dan surf jy lag-lag daar waar die groot branders breek sonder n komper.  DDD

  8. J-M

    @Lindy dis 'n  RPK – 'n Reeks PK's. Die doos in Noordwes met sy Opel kort ook 'n RPK

  9. parkivarki

    JUNGLE JUSTICE !!!!! Maak of jy mal is en POES alles…

  10. fief

    dit is van die snaaksste kak wat ek nog die jaar gesien het,fokken legend

  11. troglodiet

    Die mooi Afrikaans vir poesklap is "vaginale oorveeg", en presies wat in hierdie video mooi ge-illustreer word.

  12. Mad

    Hoekom de fok sal hulle mekaar wil klap? en dan nog stil staan terwyl die een die ander klap?

  13. Jags Jannie

    Stel voor ons koop vir hulle elkeen 3 x AAA's (rechargeables) sodat hulle eerder kan liefde maak ipv mekaar so bliksem……

  14. Matthew

    Holy FOK!   They weren’t holding back.  Brings new meaning to “slap a bitch.”

Gooi Comment