Witbank wings

In Spec-takel deur griffin57 Eiertjies

Nou Griff dis n fokken drukvlerk, my blaar! Straight from Witbank with love.

Christo

witbank wings

witbank wings2

Deel met jou tjommies!

    griffinWitbank wings

    Comments

    1. AMOS*

      Aaahh, gesonde debat, dit is waaroor demokrasie gaan!
       
      Tereza en Cornelia, julle is my tipe girls, hoor, sedert ek in 1999 my standaarde drasties verlaag het. Pasop net, julle het amper julle kwota uitroep- en vraagtekens vir die jaar opgebruik. Bly om te hoor julle kom van Witbank af, dalk kan ons almal saam OP my wit bank kom.
       
      Lekker daggie verder, hoor. Hoe laat begin julle skof by die road house?

    2. Jags Jannie

      Die 2 koeksusters is besig om hul klitte in 'n krul te ruk, Griff/Prof/DDD/Anthrax en AMOS*!
      Tereza en Cornelia, g'n sin uit een van julle "posts" nie. Kry ten minste een geldige item op julle agenda en beredeneer dienooreenkomstig met ons op 'n vlak wat in duidelik, verstaanbare en mooi uiteengesette Afrikaans is. Neem kennis dis nie ons wat van Witbank (Swartbank sou meer gepas gewees het agv van steenkool stof) afkom en agtergeblewe gebly het met Nokia 3310's nie. Ons maak al gebruik van meer gevorderde kommunikasie hulp middels soos IPhone, BBerry's ens. Aldus kan ons spel, lees, redeneer en in vol sinne kommunikeer (nie lees "kom-in-die-verkeer nie"). Fokken terte! 

    3. Jags Jannie

      Griff, o wee, eerste 2 comments nie gepost en mag dalk nou drie comments met selfde strekking deurgaan. Jammer vir die wat 3 keer moet lees hoe ek die koeksusters tereg wys op selfde trant………….

    4. tereza

      griff jys rerig n siek fok, ekt van jou goed gesien en jy maak my fokken naar!!! kry maar vir jou n donut en gaan naai hom jou bloody doos!!! hel ma hulle is vreeslik oud tyds om nog te wil kom vas haak by nokia 3310. dis duidlik die laaste gedagte wat jul kan onthou van tegnologie, my skat dit verbeter elke dag hoor!!! nu vra ek jou wies die dommie?

    5. tereza

      jannie kyk jy nou na jou naam tos kop, voor jy se terte. hel ekt dam maar geen tyd vir n orige donderse mansmens nie!!!!

    6. Author
      griffin

      Tereza, baie mense is eensaam en soek vriende op die intertubes terwyl hulle met ‘n drankprobleem by die huis worstel. Hierdie is nie daai tipe site nie. Ek stel voor dat jy begin deur ‘n troeteldier aan te skaf en sodoende die ongenaakbare eensaamheid trotseer. Baby steps. Iets wat low maintenance is. Zef mense gaan gewoonlik vir iets soos budgies of love birds. As jy dit reeds het is die volgende groot stap om ‘n hasie of ‘n konyn te kry om onder in die hokkie saam met die diertjies te bly, maar jy sal moet budget daarvoor. Hasiekos is dubbel so duur as wat budjiesaad is. As die bakkie afbetaal is eventually kan jy upgrade na ‘n hond toe. Steekbaard pavement specials eet redelik min.

      Sterkte.

    7. gatvlieg

      Hoor al jul tapits . As jul na die grooter prenjie gaan kyk sal jul agter kom die man het rerig moeite gedoen! Hy het sy tyd en geld spandeer op iets wat hy like om te doen. So what as sy geute pers is hy het dit heel waarskynlik self geverf terwyl die res van jul met jul duk gatte voor die tv gesit en slaap het.

    Gooi Comment