Super dronk podcast nommer 4

In Pot Kak Podcasts deur griffin19 Eiertjies

Daar is ‘n 78% kans dat julle hierdie fokol gaan like, maar ons gee nie ‘n poes om nie, want ons het sopas 3 bottels brannas geklap en alles in een shot gedoen.

Watkykjy se superdronk Podcast nommer 4 met Griffin en Vent “Die Fokken Vent” Venter.

Click oppiknoppi

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

poesdronk podcast4

Deel met jou tjommies!

    griffinSuper dronk podcast nommer 4

    Comments

    1. Koffiekapitaal

      Die tannie het mooi agterkantwangetjies…

    2. moertoe

      Ek is nou terug. Kap net gou 'n dratie dan sal ek iets mooi's probeer post

    3. Jags Jannie

      Laat gryp my na die "aartappel-sappie" in my linker boonste laai. Griff, ek gaan ook nou poesdronk raak! Fok dis mooi!!!!

    4. Allan Boesak

      Dis Beter !!!!  Guns & amo !
      Ek wens dit was al Sommer …..

    5. Veiligheidsbeampte

      Hoekom dra sy 'n masker? Sy het nie eers gas of bullets nie.

    6. Dirk Diggler Diktros

      Allan !!!  ons geduld is beantwoord, vars punda vir duikslag.  ViVA WKJ, VIVA!!  DDD

    7. Johnny Boy

      Ek sal haar gas gee, en 'n hele pod bullets! Tewis jou naaier!

    8. Mike

      Die sterre is aanloklik.
      Rian Cruywagen jou doring. hahahahaha

    9. Prof. Bokdrol

      Ja party van ons het actually geluister – en party van ons het ons natgepis vir die Riaan Pruikwagen audio edits – fokken histeries. Terloops, Griffin, dis net goeie maniere om jou gaste bietjie toebies te voer, né?

    10. Lindy

      Nog niks so kwai soos Angelina Jolie nie!!!
      Ek's 'n bietjie jaloers. Ek wil ook sulke wangetjies (guns n amo) he.
       

    11. Allan Boesak

      @JJ Prinsloo , ek het en my self nat gepis van die lag !!!
      'my hande was so vol blase ek kon hulle nie toemaak nie' ha ha ha ha 
      Griff , wanneer kan ons n Riaan Cruywagen tribute op WKJ ?Ek weet nie wat sal Afrikaans wees , sonder hom nie !!
      @DDD , EK sou nogsteeds verkies , om nog meer 'ranchier' meer snormossel , meer hardcore 'LYFWYS' niks se ge Scope  fotos van dames tesien op WKJ , needless to say na die GAY kat en Mullet pic is dit n reuse verbeteringe.
      En laaste fokin hell Griff en Vent , het nogal gesuie voorgekom …

    12. Dirk Diggler Diktros

      Allan, my geleerde vrind, ek het volle vertroue dat ons rock bottom geslaan het, verder gegrou het met n diamantpunt lugboor, maar daar is moed opgegee met die alternatiewe nerd-konserwatiewe alles-behalwe-sexy-doos-periode.  Picasso het n blou "periode" gehad en Vodacom nou n "rooi" periode.  Ek verstout my deur te se die "tiet-en-poes-periode" wat ons duiksessies oor naweke en langnaweke amptelik open, terug is om te bly.   Gelukkig het die Russe vodka uitgevind, anders het ek dit nie gemaak nie.  Daar's wel baie poes en tiete op die interwebs, maar niks kanne en kwas met so n zefuitkyk soos WKJ nie.  Dusenderhalwe is die gehuilery nou verby.  Dankie WKJ staf en gemeenskap.  DDD

    Gooi Comment